Verstaan Die Mense Saam Met Wie Jy Werk | Lynette Beer |

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • Lynette Beer verstaan hoe om effektief met mense te werk en kan help om samewerking en produktiwiteit te verhoog.
    Of jy 'n bestuurder, toesighouer, spanleier of medewerker is - om jou sterkpunte en die beste werkmetodes te ken en te verstaan, sal help om produktiwiteit te verbeter.
    Kom luister en leer by een van Suid-Afrika se top verhoudingskenners.
    Verstaan die mense saam met wie jy werk is ‘n 6 uur lange VIDEO-OPLEIDINGSKURSUS, spesifiek ontwerp vir ‘n kleiner onderneming, organisasie, skool, tak of selfs ‘n afdeling van ‘n besigheid.
    Kliek hier vir Lynette Beer se aanlyn opleidingskursus:
    bit.ly/48t5hHZ
    Vir meer inhoud van Lynette Beer, gaan na:
    voelgoed.co.za...
    #Voelgoed #VoelgoedMedia #LynetteBeer #Mentor #Mentorklas #SkoolVanDieLewe #SeedsOfInspiration #VerhoudingsKenner #Produktiwiteit #VerstaanMekaar

ความคิดเห็น • 12

  • @VoelgoedTV
    @VoelgoedTV  11 หลายเดือนก่อน +1

    Verstaan die mense saam met wie jy werk is ‘n 6 uur lange VIDEO-OPLEIDINGSKURSUS, spesifiek ontwerp vir ‘n kleiner onderneming, organisasie, skool, tak of selfs ‘n afdeling van ‘n besigheid.
    Kliek hier vir Lynette Beer se aanlyn opleidingskursus:
    bit.ly/48t5hHZ
    Vir meer inhoud van Lynette Beer, gaan na:
    voelgoed.co.za/mentor/lynette-beer/

  • @marietsteyn861
    @marietsteyn861 5 หลายเดือนก่อน +1

    Mariet Steyn van Alldays, Limpopo Provinsie

  • @thatsme172
    @thatsme172 2 หลายเดือนก่อน +2

    Ooohhhhhh die struggle is real.

  • @riekiedebeer3807
    @riekiedebeer3807 3 หลายเดือนก่อน +1

    Lichtenburg

  • @marienel1553
    @marienel1553 17 วันที่ผ่านมา +1

    NAMIBIÈ😊😊

  • @liezlestols9838
    @liezlestols9838 ปีที่แล้ว +1

    Pretoria

  • @janetbooysen6947
    @janetbooysen6947 7 หลายเดือนก่อน +1

    Ek luister hi van af Reteat Cape Town

  • @MaudeHale
    @MaudeHale 3 หลายเดือนก่อน +1

    ❤durban

  • @yvonnelubbe3957
    @yvonnelubbe3957 ปีที่แล้ว +1

    HARTBEESPOORT DAM

  • @graceduplessis5927
    @graceduplessis5927 ปีที่แล้ว +1

    Kimberley, hallo

  • @millymcabe1565
    @millymcabe1565 2 หลายเดือนก่อน +1

    Milly mc Cabe Boston Belville Cape Town

  • @lindyswart2659
    @lindyswart2659 ปีที่แล้ว +1

    Springs