Ep. 11 | ‘Net nog enetjie’ oor die Sjoe-limpiese Spele-openingseremonie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.ย. 2024
  • In hierdie week se episode gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor dié familie-onvriendelike openingseremonie en hoekom die blou man die wêreld rooi in die gesig gelaat het.

ความคิดเห็น • 14

  • @Weiseorgelspieler
    @Weiseorgelspieler หลายเดือนก่อน

    Nico:".....liefde en inklusiwiteit...", Connie:"....ja ja..." 🤣

  • @Kwazulujabul
    @Kwazulujabul หลายเดือนก่อน

    Vergelyk dit met die classy 2008 Beijing opening. Hulle moes daar gaan kers opsteek.

  • @telaninelson8422
    @telaninelson8422 หลายเดือนก่อน

    🔥🔥

  • @riaanesterhuizen9003
    @riaanesterhuizen9003 หลายเดือนก่อน

    I like julle!!

  • @ludwigchristiankaempffer7932
    @ludwigchristiankaempffer7932 หลายเดือนก่อน +1

    Nee julle, as julle glase klink dan vat tog maar ook ń slukkie voor die beker neergesit word

  • @gerhardbeukes1202
    @gerhardbeukes1202 หลายเดือนก่อน

  • @ludwigchristiankaempffer7932
    @ludwigchristiankaempffer7932 หลายเดือนก่อน

    Ek is bly ek het dit nie gesien nie...

  • @kikzazz
    @kikzazz หลายเดือนก่อน

    Ek hoop daardie is darem regte bier en nie alkohol vrye gemors nie

  • @believe7088
    @believe7088 หลายเดือนก่อน

    Common sense will always prevail.