Wiskundige Geletterdheid - Meting Vraestel 1

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 4

  • @marethadutoit3339
    @marethadutoit3339 4 ปีที่แล้ว +6

    Goeie Dag. Graag wil ek net die Wolkskool bedank vir hierdie puik initiatief. Graag wil ek ook van die geleentheid gebruik maak onder jul aandag te bring (of dalk is julle reeds bewus daarvan) dat julle lesse ook van toepassing is op die Senior Sertifikaat Amended kandidate en nie net SLEGS op die Nasionale Senior Sertifikaat kandidate nie. Vir Universiteit toelating vir graad studies is daar van ons wat nou 30 jaar later ons Matriek moet oordoen en jul videos help ongelooflik baie. Nogmaals baie dankie dat julle die lewe vir my baie makliker maak.

  • @wolkskool
    @wolkskool  4 ปีที่แล้ว

    Volgende week se program is hier beskikbaar: skole.co.za/wp-content/uploads/2020/04/Regstreekse-uitsendings-Program_week3.pdf

  • @juanokelly3188
    @juanokelly3188 4 หลายเดือนก่อน

    hoe kry tannie 312 graades ferenheit by die 2de varestel at tannie gedoen het vraag 2.1.6 (a)

  • @samcraftyhands3305
    @samcraftyhands3305 3 ปีที่แล้ว

    Waar begin mens as jy nie wiskunde van std 8 af gehad het nie met geletterdheid kan ek dalk n kontak nommer kry