Hoe Om Effektief Bybelstudie Te Doen - (BEMEESTER STILTETYD)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.พ. 2025
  • Christene weet almal dat dit belangrik is om Bybelstudie te doen, maar hoe doen 'n mens Bybelstudie? Wat is 'n maklike manier om Stiltetyd te doen? 'n Metode wat selfs beginners wat jonk in die geloof is kan doen? In hierdie video wys ek jou 5 stappe om effektief stiltetyd te hou. Hierdie stappe sal jou help, maak nie saak of jy 'n nuwe gelowige of 'al vir baie jare 'n Christen is nie. Laat weet my gerus watter metode jy in jou stiltetyd gebruik.
    Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek asseblief my website vir die bankbesonderhede:
    www.obed.co.za/...
    Indien jy my TH-cam kanaal wil borg of daarop wil adverteer, stuur gerus vir my 'n e-pos na: danie@daniematthee.com
    My missie is om stories te vertel wat God laat glimlag en lewens impakteer.

ความคิดเห็น • 10

  • @ElizeMalan
    @ElizeMalan 8 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie Danie so insiggewend dankie saldit so doen Amen 🙏 🙌 😊

    • @daniematthee
      @daniematthee  8 หลายเดือนก่อน

      Ek is dankbaar as dit kan help. Groete.

  • @mariusbothma-ir7xx
    @mariusbothma-ir7xx 8 หลายเดือนก่อน +1

    GOD is liefde Amen ❤

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 8 หลายเดือนก่อน +1

    Here dankie, vir hierdie riglyne, waarin ek kwaliteit tyd met U kan spandeer. Ek wil U leer ken, in Jesus Heilige naam... Amen!

  • @mariusbothma-ir7xx
    @mariusbothma-ir7xx 8 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie vir die boodskap Amen 🙏🙏🙌🙌 hallelujah

    • @daniematthee
      @daniematthee  8 หลายเดือนก่อน

      Dankie Marius, dit is 'n groot plesier.

  • @zelmasmith9786
    @zelmasmith9786 7 หลายเดือนก่อน +1

    Danie hoe Kan ek die vlg bybestudie luister ek soek die vervolg

    • @daniematthee
      @daniematthee  7 หลายเดือนก่อน +1

      Dankie vir jou navraag Zelma. Jammer maar ek moet nog die opvolg maak. Ek sal seker oor 'n week of twee daarby uitkom. As jy gesubscribe is en jou notifications aan is sal jy 'n kennisgewing kry.