De Rust is 'n semi-finalis in Dorp van die Jaar 2024!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2024
  • 𝔻𝕖 ℝ𝕦𝕤𝕥 𝕚𝕤 '𝕟 𝕤𝕖𝕞𝕚-𝕗𝕚𝕟𝕒𝕝𝕚𝕤!🍷🤩🥳
    Dit is weer tyd vir die immergewilde Kwêla “Dorp van die jaar”- kompetisie!
    De Rust is 'n semi-finalis vir die Wes-Kaap in Kwêla se Dorp van die Jaar 2024-kompetisie!
    𝗦𝗧𝗘𝗠 𝗡𝗢𝗨 𝗩𝗜𝗥 𝗗𝗘 𝗥𝗨𝗦𝗧 𝗔𝗦 𝗗𝗢𝗥𝗣 𝗩𝗔𝗡 𝗗𝗜𝗘 𝗝𝗔𝗔𝗥! 𝗦𝗠𝗦 𝗗𝗲 𝗥𝘂𝘀𝘁 𝗻𝗮 𝟯𝟯𝟭𝟱𝟳!
    SMS lyne sluit 19 April 2024 om 12:00. SMS'e kos R1,50 elk.
    Stem nou vir De Rust as Dorp van die Jaar. 30 sms'e kan per persoon gestuur word.
    Bly ingeskakel op DSTV-kanaal 144 vir 24/7 vermaak. Besoek gerus www.kyknet.tv vir meer inligting.

ความคิดเห็น •