dudleyband l L&A 33

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 34

  • @hermienreiners4141
    @hermienreiners4141 หลายเดือนก่อน

    Dankie Dudley dat julle ons so Seën om na julle wonderlike stemme en Lofpryssings liedjies te kan luister. Die Here Seën julle groep. Mens voel n roering in jou binneste om na die Sessies te luister.🙌🛐

  • @adeleendewaal8372
    @adeleendewaal8372 ปีที่แล้ว +1

    Thank my Lord for coming in contact with your Praise and Worship. I stay in Western Cape and you lift my spirit..all thanx to my God sending you on my road of life. Amen❤

  • @chrisgroenewald7958
    @chrisgroenewald7958 ปีที่แล้ว +3

    Ai dit voed my siel hier in Thailand waar ek werk. Ek luister elke aand na werk na Dudly se liedjies. Ons aanbid n wonder God sy salwing gewaar ek ook in Thailand

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 ปีที่แล้ว +2

    Jul sang dra Groot Salwing God is Goed Alle Eer kom Hom toe!!! God Bless jul liefde vrede❤❤❤

  • @poppieferreira1
    @poppieferreira1 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie Here dat ek by Dudley se sangbediening uitgekom het hier in New Zealand. Dis wat ek gemis het. Hierdie bekende liedjies wat ons van van kindtyd gesing het maar by als ek gewaar God se salwing so binne in my ek luister elke aand en dit versterk my gees.

  • @maripretorius6502
    @maripretorius6502 8 หลายเดือนก่อน

    Amen.. Baie mooi ❤

  • @anitahough5637
    @anitahough5637 4 หลายเดือนก่อน

    Ek lees al die kommentaar oor d wereld. Wat n blessing bediening. As ek wakker lê snags, kalmeer hulle my. Dankie so mooi ❤❤

  • @annemarievandersandt2765
    @annemarievandersandt2765 ปีที่แล้ว +2

    Ek luster elke dag vanuit hartenbos.dudley wat n blessi g

  • @anitahough5637
    @anitahough5637 4 หลายเดือนก่อน

    Dit is pragtig pragtig!!!❤

  • @derrickdeysel4572
    @derrickdeysel4572 2 ปีที่แล้ว +1

    Jul stemme saam is amazing. Hou aan die Koning van die konings eer..........God bless

  • @deonvanrhyn934
    @deonvanrhyn934 ปีที่แล้ว +3

    Ek het hierdie L&A 33 al soveel deur geluister. Elke keer is dit vir my so lekker saamsing en worship sessie. Bless julle vir hierdie evagelisasie medium.

  • @sharonhenwick7871
    @sharonhenwick7871 7 หลายเดือนก่อน

    Thank you for every service, every Praise and Worship songs to enjoy as you Kindly do share.
    Blessings to You and each Beloved Family members too!

  • @elizefouche1993
    @elizefouche1993 2 ปีที่แล้ว +4

    Beautiful , pragtig vol van salwing

  • @megantheunissen81
    @megantheunissen81 9 หลายเดือนก่อน

    ❤BEATYFULL VAN VDBIJLPARK AMEN

  • @bernadettedebeer2992
    @bernadettedebeer2992 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir die lofsange aan Jesus. So lekker om hierna te luister en ook saam te aanbid. Seen vir jul elkeen

  • @noeleneviljoen2537
    @noeleneviljoen2537 ปีที่แล้ว +1

    Dis hoendervleis mooi. Baie dankie julle

  • @alettadelange9195
    @alettadelange9195 ปีที่แล้ว

    Pragtige koortjies. Mi's dit

  • @cathydejongh6891
    @cathydejongh6891 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig Amen🙏 Botswana

  • @rachelstolz3012
    @rachelstolz3012 ปีที่แล้ว +1

    Ek geniet dit verskriklik baie , julle aanbinding .

  • @christienasteyn6918
    @christienasteyn6918 ปีที่แล้ว +1

    Ek luister dit oor en oor en dit bly n seen

  • @hannetjierenke653
    @hannetjierenke653 ปีที่แล้ว

    Dankie vir di boodskap en die liedjies ek ht dit so nodig

  • @joanecatherinebecker6701
    @joanecatherinebecker6701 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig !!!

  • @mariaanoosthuizen736
    @mariaanoosthuizen736 10 หลายเดือนก่อน

    Hi Dudley dis so wonderlik om na julle sang te luister. Ek is Mariaan van Oudtshoorn. Die Here seën julle

  • @susanslippens5427
    @susanslippens5427 ปีที่แล้ว

    Sal wing vir die siel loof Jrsus pragtig

  • @rachelstolz3012
    @rachelstolz3012 ปีที่แล้ว

    Wow awesome lied

  • @user-kp8xz7zn8n
    @user-kp8xz7zn8n 9 หลายเดือนก่อน

    DIS HUIS TOE VERLANGE MUSIEK.JESUS KOM TOG GOU OM EWIG BY U TE WEES.RUSTENBURG.

  • @daniemeyer2989
    @daniemeyer2989 ปีที่แล้ว

    Amen

  • @hesterbreed8013
    @hesterbreed8013 3 หลายเดือนก่อน

    Hello julle ek geniet julle musiek so opbouend ek het vandag geval by kerk van alle plekke na gebede van gebede het ek gery en dadelik julle liedjies aangesit wil net huil oor my toestand en die Gees van God tel my op en met julle lofprysing hou dit so daar vele mense wat dit nodig my baker loop oor van dankbaarheid

  • @ritapieterse3715
    @ritapieterse3715 ปีที่แล้ว

    WOW JULLE IS AMAZING

  • @mariettedelange4858
    @mariettedelange4858 2 ปีที่แล้ว +1

    Dis hoe ek voel...weet nie meer watter kant toe nie. Voel so alleen

    • @etiennedutoit6668
      @etiennedutoit6668 2 ปีที่แล้ว

      Van escomb Ek luister in d aand as Ek op my bed le lief juli almal