Ruan Josh getuig: ‘God voorsien in my moeilikste tyd'

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2024
  • “Die afgelope twee jaar was die moeilikste jare wat ek al gehad het. Ek was onseker oor my toekoms en het nie geweet hoe ek met ʼn berg se skuld sal oorleef nie. Ek is huis- en karloos. Ek het elke dag net na ʼn grashalm hoop gesoek om my te verseker dat ek okay gaan wees,” vertel Ruan Josh, wat soos sy bekende ma Juanita du Plessis ook ’n sanger is.
    Lees hier verder: lig.christians...

ความคิดเห็น • 28

  • @gustafvanwyk979
    @gustafvanwyk979 3 ปีที่แล้ว +3

    Prys die Here vir als wat Hy vir ons doen. Alle lof en eer kom tot God.

  • @susanjoubert1277
    @susanjoubert1277 3 ปีที่แล้ว +7

    Ruan dis nie hoe mens val nie maar dis hoe jy opstaan en ons kan net met hulp van God opstaan!!! Jy net n Ryke wysheid wat ewigheidswaarde get. Swaarkry is soooo nodig vir one geloof!! Steur jou nie aan wat Mense sê dis hoe God jou hart sien! Jys n ster

  • @marinavaneck1304
    @marinavaneck1304 3 ปีที่แล้ว +2

    Ek dink jys so eerlik nin jou getuienis Min mense sou dit doen en veral.min mense van jou ouderdom Glo my die wiel sal draai met God se hulp

  • @hesterluus1204
    @hesterluus1204 2 ปีที่แล้ว

    Dankie vir jou getuienis Ruan, God is so n liefdevolle genadige God. Seen vir jou.

  • @christinaventer4901
    @christinaventer4901 ปีที่แล้ว

    God is waarlik ons Provider
    dankie vir jou wonderlike getuienis blessings op blessings vir jou

  • @ARenewedmind
    @ARenewedmind ปีที่แล้ว

    Ek stem volkome! God voorsien in al ons behoeftes!🙌

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 3 ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir jou getuienis Ruan❤Alle eer aan onse Vader Hy is altyd goed vir ons

  • @christinavanwyk8275
    @christinavanwyk8275 3 ปีที่แล้ว +5

    Jou opname van Provider raak aan my hart. Wat 'n blessing.... dankie.

  • @nicobosch1982
    @nicobosch1982 2 ปีที่แล้ว

    Thanks Ruan for the amazing testimony. Keep shining. God is with you and He will bless you in abundance. He is our Provider🙏

  • @susanball3330
    @susanball3330 ปีที่แล้ว

    Goeie more Ruan Josh,baie Dankie Vir jou pragtige musiek.Ek waardeer dit opreg vir jou wonderlike stem en die Eerste song wat my hart getref het was Provider en vele Meer.Ek wens jou net die beste toe in die Jared wat nog voorle vir jou.God seen jou in alles wat jy aanraak in die maande en Kate van jou loopbaan, geniet elke oomblik daarvan,Gtoetnis van Mej S.A.Ball 🙌🙏

  • @susannacoetzee6283
    @susannacoetzee6283 3 ปีที่แล้ว +7

    God is goed!!! Mag God jou ryklik seen Ruan. Wow jo boodskap is powerful en so waar! 🙌🙌🙌❤️God Always provide

  • @aldenelerouxsoverytrue2814
    @aldenelerouxsoverytrue2814 3 ปีที่แล้ว +5

    GOD IS GOOD AMEN🙌⚓

  • @irenanedvedova7338
    @irenanedvedova7338 5 หลายเดือนก่อน

    Ruan má krásné písničky. 🙂👍❤💯👋

  • @clarecerfontyne343
    @clarecerfontyne343 3 ปีที่แล้ว +2

    God is great and will always provide for those who believe and trust in God. Great testimony

  • @andreasvandermerwe1802
    @andreasvandermerwe1802 3 ปีที่แล้ว +2

    Ruan staan sterk mnr because you are God's beloved son in whom He is well pleased, specially favored, specially blessed and specially protected.

  • @debbiesmit441
    @debbiesmit441 3 ปีที่แล้ว +2

    Dankie dat jy getuig.

  • @mariavanamaswegen5710
    @mariavanamaswegen5710 ปีที่แล้ว

    Amazing die Here stel nooit teleur nie !
    Mens verstaan soms nie dadelik nie, maar wel eendag dat die Here n groter plan vir ons het as onsself !
    Mooi getuienis R !

  • @vlalneihkimi2892
    @vlalneihkimi2892 3 ปีที่แล้ว +2

    God bless you🙏

  • @inakruger7426
    @inakruger7426 3 ปีที่แล้ว +2

    Amazing getuienis. Baie dankie

  • @morneterblanche2228
    @morneterblanche2228 3 ปีที่แล้ว +1

    God is in beheer , elke dag en elke keer.
    Alles op aarde is volmaak. Dit wat die hand van die mens doen , is om te minipuleer en dit wat jy bang is om te verloor sal hy enige iets doen om te keer.
    So raak dit sy afgod met geen vertroue wie is in beheer.
    Die seel van God kan net op die voorkop wees , nie in jou hande .
    Die merk van die bees is op jou voorkop en jou hande.
    Hoekom ?
    God het n regter hand wat hy stuur in tye buite jou beheer . Sy naam is JESUS !!!
    Om hom uit jou lewe te skyf , is om die regter hand van God nie te erken en so ontken jy die vertroue aan God hoe Hy sy kinders beskerm .
    N merk was net op een mens gesit in die begin. Dit was Cain. Die saad van die man wat gemaak was uit stof om die aarde te bewerk. Sy geslagte was wys , het instruments gemaak , wapens, instrukteurs, ...... ens.
    Cain het sy eersgeborene regte van bo die grond verloor deur sy half broer dood te maak , wat die saad van die man was wat die tuin moes onderhou na die reviere gevorm was.
    So is nog n seun gebore om die saad van Abel te vervang met n saad in the beeld en likeness van Adam wat deur God aangewys is.
    Die lot van Isreal se erf porsie was Kanaan . Dit was om all die grafte van mense van oud (dode) en bekend te beskerm teen graf aanbiding, witchcraft en so die mense te verhoed on dit te doen.
    Isreal was dit gegee wat Jacob se saad was. Kyk hoeveel holocausts het al gebeur tot vandag omtrent sulke gevalle.
    Vandag is die Exstreme Orthodox Jews weer besug om so iets te doen. Kyk op die app "one for Isreal" dus Jews wat Christians geword het.

  • @nickytait8393
    @nickytait8393 3 ปีที่แล้ว +2

    Presies wat ek moes hoor vandag!

  • @derekroux6006
    @derekroux6006 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie

  • @williemeyer844
    @williemeyer844 ปีที่แล้ว

    Mag Die Heer jou Seen in als wat jy doen

  • @gerritfourie2239
    @gerritfourie2239 3 ปีที่แล้ว +1

    Geen geld kan jou singtalent koop nie!!!!!

  • @caydenvanzyl8975
    @caydenvanzyl8975 3 ปีที่แล้ว

    Z