En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. II KORINTHIËRS 12:9
Here sonder jou help Sal ek dit ni Kan doen ni....ek het n brood nodig van ek Kan ni mee nie here ek weetni of ek Sal Kan ni maar here dis seer ek weetni here of ek nog Kan ni rerag waar!!!!
this song gives me strenght evertime i sing it....
Uitstekend!!! Glory to the Most High God Jesus Christ
Amen 😇🎊
En terwyl ek deur al jou liedere gaan sus raak ek net meer emotional 😢😢😢mag God sus van hoogtes tot hoogtes vat en U grond gebied vergroot😢😢
Mag die alomteenwoordige God u omvou met Sy liefde en u versterk 💞.
Jou stem met die lied dra my deur baie 🥺❤️😭 , moet nooit ophou nie ❤️ God has a purpose with your life 🥺❤️
Amen
Blessings to you 💕
Baie baie Mooi my sis ❤️
Dankbaar geliefde 😇😇
Og dierbare u is n seeng vmy u tel my op bja danki
Take this song with u where u go and God will keep His promise to u
Dis hoe k vndag voel😢😢😢k voel kragteloos k kn dti doen soner God nie wens God kan my tg nt help
En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.
II KORINTHIËRS 12:9
He meisiekind kan jy my so optel 😭😭😭 Ek dank die Here vir jou lewe
Praise the Lord🔥
Blessings to you 🎉
Dit was kosbaar.
Here sonder jou help Sal ek dit ni Kan doen ni....ek het n brood nodig van ek Kan ni mee nie here ek weetni of ek Sal Kan ni maar here dis seer ek weetni here of ek nog Kan ni rerag waar!!!!