Juniors in aksie tydens Dink-of-Sink

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ส.ค. 2014
  • Die Bekghoeroes, Grey Boytjies, Gladgebek en die Grey Gents was verlede Donderdagaand aanmekaar in die eindronde van die Dink-of-sink-debatskompetisie.
    Dié kompetisie wat deur Volksblad in samewerking van AfriForum-Jeug by die Hoër Meisieskool Oranje aangebied is, het weer gewys dat hoërskoolleerlinge hul mening met mening kan lug.
    Altesaam 13 skole van oor die Vrystaat heen het aan die kompetisie deelgeneem. Die uitdunrondes is die middag gehou, waarna die vier spanne wat tot die onderskeie eindrondes deurgedring het, gekies is.

ความคิดเห็น •