"Jesus genees die blinde man" - 22 Maart 2020 (Ds. Ferreira Marais || NG Weltevreden)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • "Jesus genees die blinde man" - Johannes 9
    www.ngweltevreden.co.za
    LOFSANG
    • Lofsang (Lied 464 || L...
    Kinderliedjie: (KiX Worship):
    • KiX Worship - Die Wape...
    BESPREKINGSVRAE
    1.Die dissipels kon enige iets vir Jesus vra. Wat sal jou eerste drie vrae wees as jy nou vir Jesus enige iets kon vra?
    2.Die Jode raak baie kwaad vir die man wat genees is omdat Hy hulle van Jesus vertel. Dink jy, jy sal redelik maklik jou eie opinies kan verander as iemand regtig met oortuiging en goeie argumente met jou praat? Hoe groot rol speel trots (of hardkoppigheid) in jou lewen?
    3.Was jy al voorheen in ‘n moeilike situasie of tyd? Hoe het jy deur daardie tyd gekom?
    4.Jesus sê ONS moet die werk van sy Vader verrig. Wat kan ons doen om ander mense te bemoedig en op te lig al is ons nie fisies by hulle nie?
    5.Deel met die mense om jou oor die eerste keer wat jy Jesus ontmoet het en gekies het om Sy kind te wees.
    OFFERGAWES
    NG Weltevreden
    ABSA Clearwater
    Takkode: 334 705
    Rekeningnommer: 0730 580 460
    Verwysing: Offergawes

ความคิดเห็น •