ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Oom Jan, meer as net n legende, n soldaat van inbors en n ongelooflike visioner en n briljante leier.
Ag hy kan nie eers lees en skryf nie dit word vir hom gedoen
Shame. Al die skuim bymekaar wat nie kon regeer voorheen nie. Nog nie moeg gesteel nie.
In my opinie is hy heeltemal uit kontak met realiteit en n magsvraat .
Daar is nie pille vir daai soort dom nie
Wat van die 50milj wat vir Gaza gestuur is?
Dis nou tipies soort soek soort . MK en EFF .
Zuma lyk my Hou vd hof hardloop met als hof toe as hy nie sy sin kry nie, hys kinderagtig vir sy ouderdom
Maar as hy in hof moet verskyn dan raak hy baie siek.