LB 542 Jesus, ons loof U!
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 8 ก.พ. 2025
- LB 542 Jesus, ons loof U!
Jesus, ons loof U!
Jesus, ons prys U!
Laat ons met eng'le 'n loflied sing -
nie meer verlore;
U is gebore!
Ontvang die dank wat ons u bring!
Jesus, ons loof U!
Jesus, ons prys U!
Neem U ons harte en maak dit rein
dat ons gelowig,
U dien met liefde -
ontvang die lof van kinders klein.
Teks: Attie van der Colf 1978©️
Melodie: Schönster Herr Jesu - Silesië 1842
Harmonisasie: Felix de Nobel