ความคิดเห็น •

  • @user-qw2he8ve4h
    @user-qw2he8ve4h 10 หลายเดือนก่อน +1

    Like julle content mane hou so voort en bo daar op, is goeie bloodstelling vir so baie spellers, refs en like dt julle ook skool games doen.
    Moet se camera angle van die een nie d beste nie (son en level) , een van uit die stands (hoër punt) is beter om setups en so voort te kan sien.
    Dankie vir julle en soveel ander wat dit wknds doen om club rugby aan baie ander as net d op veld te bring. Glo baie spellers vir al, sal hier uit baat vind.
    Thanks MCRL en strongs voorntoe met dit wat jle doen.

  • @mariakisakyejuma8132
    @mariakisakyejuma8132 10 หลายเดือนก่อน +1

    I love eagles...🤗