'n Wenresep vir voerkraallammers

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.พ. 2020
  • Deesdae sukkel hy nie om Dorperlammers van oor die 40kg op vier maande af te speen nie. Trouens, die lammers wat in Augustus verlede jaar aangekom het, het almal 42-45kg geweeg, sê mnr. Alwyn Botha. Hy skryf sy lammers se goeie speengewig aan twee faktore toe: 'n bietjie ekstra proteïen in sy voerrantsoen, en die gebruik van Bayer se ByBoost en Baycox.

ความคิดเห็น •