Pinkster Macassar Opelug Diens by Apostel Daniels(80)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 8

  • @kerenhappuggarises1737
    @kerenhappuggarises1737 4 ปีที่แล้ว +2

    Wow ,lekker

  • @derickconradie9077
    @derickconradie9077 4 ปีที่แล้ว +2

    Die voorsangeres se hoof moet bedek wees, moenie n mockery van die ware evangelie leer maak nie dierbares.

    • @SELWINROMEOPRODUCTION
      @SELWINROMEOPRODUCTION  4 ปีที่แล้ว

      Ek stem sam u gesag

    • @derickconradie9077
      @derickconradie9077 4 ปีที่แล้ว +2

      Ek sien vroue met blou en broers met khaki aan en ek neem aan dis Blourok leer so hulle ken die leer en orde. Daar moenie n deurmekaar hardlopery soos hoop perde wees nie, vroue met langbroeke moenie eers koor dans nie. Koordans is Heilige gees dans waar eer aan God gebring word en waar kontak met God se Gees gemaak word so dit moet suiwer en ordelik wees. Ek staan maar net by dit soos ons geleer was deur Die Profeet Pastoor G. I. Foster.

    • @fernadiakearns3345
      @fernadiakearns3345 4 ปีที่แล้ว

      @@derickconradie9077 STEM SAAM

  • @lukedupreez5525
    @lukedupreez5525 3 ปีที่แล้ว

    Kom ons juig vir ons Here

  • @ezegielswartbooi1754
    @ezegielswartbooi1754 3 ปีที่แล้ว

    Hi Broer Selwin, kan u asb vir my 'n link stuur van Apostel Daniels waar hy praat van die Arend. So 'n mooi boodskap maar ek het dit verloor

    • @SELWINROMEOPRODUCTION
      @SELWINROMEOPRODUCTION  3 ปีที่แล้ว

      Vrede my sis, geseend
      Ongelukig het ek nie meer die videos nie, my channel was ingewikkeld, toe moes ek par videos afhal wat nie genoeg views kon kry nie