Van die vroegste tye af,word Ghristene vervolg,maar het Ghristene aan gehou om volgelinge van Jesus te wees,baie sal vir Hom wees en baie sal teen Hom sees.
Ons Christene het werklik baie godsdiensgeeste en "teologiese" redenasies, onder beide "leke" en op kerkleierskapvlak. Maar tot geloof- en verskilmaakaksie en eendrag onder die broeders in die kerke kom ons níe in Christelike SA nie.

Amen. Here dankie dat Jesus Christus ons sondes op Hom geneem het. Red asb hierdie land wat U aan ons gegee het.
God seen julle harde werk vir sy ryk. 🙏
Amen pastoor rooies.💖
Halleluja.
Ons Christene het werklik baie godsdiensgeeste en "teologiese" redenasies, onder beide "leke" en op kerkleierskapvlak. Maar tot geloof- en verskilmaakaksie en eendrag onder die broeders in die kerke kom ons níe in Christelike SA nie.
Julle het gebid voor julle soontoe is "onder Jesus se bloed" maar dit het niks gehelp nie.
Hoe kan jy so se? Bewys dit