Hi soos wat kan gesien word in die video is daar baie mense wat rondstaan en braai etc maar dit was n Sondag... i fished there a lot before recording videos for TH-cam and never had a problem with anyone there for myself or vehicle.. best will be if u want to fish this section to park opposite the Ocean Breeze hotel in beach road and walk to Harmony but thats a far walk.. dankie vir terugvoering
@@asifisraelfishing jou videos is baie insightfull lol eks nuut met die game ek bly in die strand. Het maar toevalig eendag saam n vriend gekuier by die lyn toe woner ek lol keep up the awsome vids
@@rudideim7787 Baie dankie Rudi.. ek woon nee in d Strand nee maar ry van die Kaap na Strand toe want ek voel meer vuilig daar.. Harbour Island ook n goeie plek van die kant af of die riwwe vir spesies soos kolstert en miskien n galjoen.. binne in die hawe by Ocean Basket van die klippe af baie lekker en veilig.. Blakes ook baie veilig en van die spotte op my kanaal soos kan gesien word.. Strand hou nog vis maar nee soos in die 80's nee toe ek n teenager was nee maar beter as niks.. Stywe Lyne en baie dankie
Hoe veilig is die karre daar?