Musieklegende Nico Carstens oorlede

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 2 พ.ย. 2016
  • Kaapstad, 2 November 2016 - Die musieklegende Nico Carstens se dood laat ‘n groot leemte in Suid-Afrikaanse musiekbedryf, maar sy nalatenskap sal veral op dansbane voortleef. Dit is hoe familie en vriende vandag hulle herinnering van die ikoniese trekklavierspeler gedeel het. Carstens is gister in die ouderdom van 90 jaar in Kaapstad dood.

ความคิดเห็น •