Tshwane: Randall Williams maak wilde bewerings oor die DA Donderdag 3 Oktober 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 29

  • @rachelmurray1228
    @rachelmurray1228 2 วันที่ผ่านมา +2

    Ek geniet jou openlikheid tov sekere gesprekke en menings baie. Jy sê 'n ding soos hy is en ek glo almal hou daarvan. Ja waarom kom Randall nou eers vorentoe met sulke snert! Ek bewonder Israel so vir hulle uitstekende moraal en terugveg vermoë. Een ding staan soos 'n paal bo water: Die Jode staan bymekaar, dis hoekom hulle so suksesvol in alles is. Weet jy Izak daar is net daai een ding wat erger as die plaasmoorde is en dit is dat ons Witmense mekaar so vermoor! Ek raai almal aan om julle petroltenks nou vol te maak ek glo die petrolprys gaan nog hierdie maand drasties styg! Geniet jou naweek Izak en moenie terugkom sonder daardie pragfotos nie. Bless you my Brother!

  • @jamesmoulder5579
    @jamesmoulder5579 2 วันที่ผ่านมา +8

    Mister Williams as jy goed genoeg was in jou werk was jy steeds daar...jy klink soos 'n suurgat!!!

  • @pietspangenberg1898
    @pietspangenberg1898 2 วันที่ผ่านมา +5

    Steeds kan ons nie iets beter verwag nie. Die eerste begin van 'n mislukte poging van eie poging soek jy JOU voute by ander wat sukses behaal.
    SUURDRYWE

  • @beulahviljoen9046
    @beulahviljoen9046 2 วันที่ผ่านมา +9

    Jy kon die verskil in Pretoria sien toe Brink n paar maande aan die gang was! Hy is n yster.

  • @believe7088
    @believe7088 2 วันที่ผ่านมา +4

    Hi Izak. Ek is bly oor jou borgskap. Baie geluk.
    Deon

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 2 วันที่ผ่านมา +3

    Hoop jy borsel Jorsie se tande. Hierin Nieu Zealand 🇳🇿 kos dit R1 700 vir n skoonmaak. Goed gaan Izak en allie Nuuspod mense 😂

  • @giepiestrydom5942
    @giepiestrydom5942 2 วันที่ผ่านมา +3

    Dit is hulle mentaliteit

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 2 วันที่ผ่านมา +4

    Die DA het die beste "track-rekord" wat dienslewering betref in die meeste plekke.Natuurlik is daar baie probleme!Maar waar jy met ander mense werk, gaan jy altyd moet trek en stoot.Die vraag bly --wat is jou doelwitte?? wil jy regtig n verskil maak vir mense of het jy jou eie klein agenda.Hoekom praat Randall nou skielik ???Baie mense se koppe kan nie die groter prentjies sien nie..Dan is dit moeilik om jou visie aan hulle oor te dra

  • @keyserrosemarie7561
    @keyserrosemarie7561 2 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie Izak vir n Awesome nuus kanaal

  • @talithaduplessis5828
    @talithaduplessis5828 2 วันที่ผ่านมา +2

    Stuur stukkende meubels vir oom Pieter, daar is genoeg hande om dit te restoureer.

  • @paulvandermerwe8863
    @paulvandermerwe8863 2 วันที่ผ่านมา +3

    Isak,waar is Twame.?

  • @malindamuller5682
    @malindamuller5682 2 วันที่ผ่านมา +1

    Ek skrik vir my eie bestuurslisensie foto.
    Izak, lekker om jou te hoor gesels oor alles en nog wat. Voel of jy in my woonkamer sit.

  • @Meraikie
    @Meraikie 2 วันที่ผ่านมา +1

    Yuip, jy kan mos sommer aan sy stem hoor ...duidelik was daar n groot rede in sy tyd n rede vir die mosie van wantroue. Klink vir my na n tros suurdruiwe mnr Randall...jy kon nie bestuur nie.
    Bly maar liewer stil dan klink dit beter!

  • @florisbrand1429
    @florisbrand1429 2 วันที่ผ่านมา

    Politics should not be part of local government

  • @AnnaEloff
    @AnnaEloff 2 วันที่ผ่านมา +2

    Goeie more alm😂

  • @sariefoot5219
    @sariefoot5219 2 วันที่ผ่านมา +2

    Jy verdien n blaaskans. Geniet elke oomblik.

  • @anelsteenkamp3890
    @anelsteenkamp3890 2 วันที่ผ่านมา +1

    Suur druiwe, geborg deur Mashaba.

  • @williejosephs2120
    @williejosephs2120 2 วันที่ผ่านมา

    Lovely woof

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 2 วันที่ผ่านมา

    Hi Izak

  • @christomarais698
    @christomarais698 2 วันที่ผ่านมา +1

    Het bank knoppie per ongeluk gedruk…

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 2 วันที่ผ่านมา +1

    Josie woef stem saam