AFFIES- Meer as 'n skool

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ก.พ. 2013
  • I made this video to show my appreciation towards my school and especially towards my brothers in arms.
    Affies is waar vriende broers word en trots afkomstig is van Christelike waardes.
  • กีฬา

ความคิดเห็น • 11

  • @machielmarais
    @machielmarais 4 ปีที่แล้ว +2

    Hier sit ek en kyk die op Affies se 100ste verjaardag. Manne, dit was n belewenis. Laat Daar Lig Wees!

  • @migaelduplessis2205
    @migaelduplessis2205 11 ปีที่แล้ว +2

    Jis Boys! Trotse oud Affie op die oomblik. Great video. So lekker om te sien die gees loop nog soos in die ou dae.

  • @TheMrgoodmanners
    @TheMrgoodmanners 11 ปีที่แล้ว +4

    not even south african but damn i love these afrikaans schools.well done dont understand it but keep up the good work

  • @haai.siestog.shamehaha6365
    @haai.siestog.shamehaha6365 6 ปีที่แล้ว

    Spyt kom te laat... neem deel en lewe ! Dis net een keer !! Tog gee ek aan God die eer en betoon my dankbaarheid aan Hom dat ek in so ‘n bevoorregde posisie was om deel van hierdie skool te kon wees... Affies, jy’s meer as net ‘n skool - jy’s ‘n leefwyse !

  • @andredippenaar3265
    @andredippenaar3265 11 ปีที่แล้ว +1

    baie cool video, great om te sien die gees loop nog so strek, eenmaal n affie altyd n affie

  • @boetman9
    @boetman9 11 ปีที่แล้ว +1

    Well done...goeie video! Laat daar lig wees!!

  • @romiouniformsierra
    @romiouniformsierra 9 ปีที่แล้ว

    Awesome!

  • @Erikkrugerx
    @Erikkrugerx 11 ปีที่แล้ว

    Vrek cool

  • @TheHugosouthafrica
    @TheHugosouthafrica 10 ปีที่แล้ว

    mis dit flippen baie- geeeeeeeeez

  • @zajagter2888
    @zajagter2888 4 ปีที่แล้ว

    Om te dink almal is al gematriekuleer in hierdie fotos

  • @lostammer7866
    @lostammer7866 8 ปีที่แล้ว +1

    wat de fok? english musiek? liewer RONNIE FLEX