@@roekies dankie. Karin Zoid het eenkeer op haar program toe Pierre Greeff van die Heuwels fantasties een van haar gaste was genoem hulle het uitgevind by haar Pa Rynie Greeff hulle is verlangs familie afkomstig vanaf Oudtshoorn.My Oupa kom ook van Oudtshoorn.
@@roekies My vrou kom ook van Oudtshoorn Volmoed af,haar Ma het `n Mathys Greeff geken wat daar geboer het.Ek het `n sangvriend op Facebook,wat van die platteland kom en graag ook eendag `n lied oor die platteland wou skryf.Ek het vir hom jou lied Platteland (My gunsteling) en Leon Stols se lied plaasjapie gestuur(ken jy dalk vir Leon hy kom ook van Namibie)Dit was 2015,Andre het toe 2019 die lied Vat my terug na die Platteland uitgereik.Groete Danie Greeff.
Hierdie is een van die mooiste Afrikaanse liedjies wat ek in my lewe al gehoor het. Werklik
Dit is n eer Markus
So talentvol, @JohnRockProphet se musiek val so sag op mens se ore, salf vir die siel!
Oh my..Dude hierdie song is soooooo vir my geskryf. En yes daar was ñ Jenny gewees. Baie lank terug....
Moenie ophou musiek maak nie asb. Dit gee my as afrikaner vrede vriend. Dankie, dis beautiful John!
Dankie vir die mooi woorde Antonio :)
Dit is nou goed gedoen, gee ons nog van die kos. Braaivleis op sy beste.
Maak so LOL! :)
@@roekies Dt is seker een van die lekkerste dinge indien 'n kunstenaar op die kommentaar van die mense reageer. Hou so aan.
Keep it coming! Net lekker.
Jy is amazing
Dis beautiful man 👏👏👌
Kry net nie genoeg van die song nie. Ek wil nie ophou luister nie. Ek het lank na die woorde gesoek om my te vertel wie en wat.
Beautiful 👌
Die eerste keer wat ek jou hoor sing. Deksels netjies gedoen, doen so voort.
Waardeer die boodskap Yitzchak
😊😋
Baie mooi,is jy dalk familie van Karin,Pierre,Waldo,Renier of Leslie Greeff.
Weet nie, familie is groot. pa 1 van 12 kinders. Meeste van suide van Namibia af. Maar daai naame ken ek nie persoonlik nie, nee.
@@roekies dankie. Karin Zoid het eenkeer op haar program toe Pierre Greeff van die Heuwels fantasties een van haar gaste was genoem hulle het uitgevind by haar Pa Rynie Greeff hulle is verlangs familie afkomstig vanaf Oudtshoorn.My Oupa kom ook van Oudtshoorn.
@@danlmireillem7376 Het familie in Oudshoorin Yes. Dirk Greeff was vir lank die poliesieman op die dorp.