Pragtige vis en baie geluk Victor. Julle het mooi gehengel. Lekker om terug te staan en die beeld materiaal te sien. Memories last forever. Nogmaals geluk. Ek dink ou Corrie is Lekker Jantjie na hy die video gesien het.
Epic stuff vic🤙 just wanna say the quality and editing of the videos are up there with some of the best💯 I'm sure with regular uploads the channel is going to grow even faster 😎👌👊
Well done tjomma! Niks beter as die vis so loop nie en wat n mooi kobbie! Verls geluk op daai pb! Ek weet jy gaan dit nog met baie verbeter! Sit en wag klaar in spanning vir die volgende vid.
Fantastic video, captures all the reasons we love fishing the surf. Well done.
Eish. Kobbie full up.
Well done. I never experienced so many kob in one place. 2 way a good day for me
Well done Victor. Awesome fish
Awsome buddy an well done ❤🙏🎊🤗
This was epic!!!Thank you for an adrenaline rushing video
Well and congratulations Vic 🙌 that’s a beauty! PB every week, why not 😉
Awesome video, Congrats on on Kob PB🎣🎣, you set the bar high for your Next one🎣🎣👏👏
Pragtige vis en baie geluk Victor. Julle het mooi gehengel. Lekker om terug te staan en die beeld materiaal te sien. Memories last forever. Nogmaals geluk. Ek dink ou Corrie is Lekker Jantjie na hy die video gesien het.
Great stuff.
Lekker Victor... well done op die nuwe PB bra🎣👍🤙🤟
Baie geluk met die PB Victor. Great vis. Smaak my Graadjie het ook n kief dag gehad met al die aksie
Nice catch bru keep it up
Lekker video once again. Well done on the new pb dude. That is awesome 🎉
what an awesome video! well done Boys! lekker Graaitjie met die nuwe Evo!! mooi man! Julle is awesome and baie dankie vir die great content!!
Baie geluk met daai mooi vis !!
We want more! mooi manne
Congratulation on that PB, double digits 👏👏
Lekker trip en video Victor & Graatjie - daai EVO lyk na n baie lekker stok maar ek se jou - groot kabeljoue is aangetrokke tot 'n Saltaholic keppie 😁
Niiiice kobbie Victor. Graatjie sy kant gebring, unlucky om vis oor daai rotse te bring. Ek Gaan Meer spotties begin target, lyk my dan jy kabeljou😂
Baie mooi 🎉🎉🎉🎉
Great Victor! Geluk met die PB! Julle videaos is awesome...ek kon die opgewondenheid met daai groot kobbie voel 🙂
Epic stuff vic🤙 just wanna say the quality and editing of the videos are up there with some of the best💯 I'm sure with regular uploads the channel is going to grow even faster 😎👌👊
the last casts r always the best moments haha solid kob off the surf.
🎣 caught some nice Cobs, 🎣
Nou vang jy hulle,mooi man
Well done tjomma!
Niks beter as die vis so loop nie en wat n mooi kobbie! Verls geluk op daai pb! Ek weet jy gaan dit nog met baie verbeter!
Sit en wag klaar in spanning vir die volgende vid.
Nice, where is it ?
Waar het julle gevang?
Hoekom sê dit nooit waar nie die vis gevang is nie?
Which beach are you at?
Awesome manne👍🏻👏🏻👏🏻🎣🎣🍻🍻
Watter nr Evo het Graatjie, 5 of 6?