Altyd bemoedigend om te hoor wat net VADERGOD kan doen ! Ek dank Hom vir Sy vrymakende krag en liefde...mag duisende vrykom deur jou getuienis...JY is reeds n kragtige instrument in Sy hand en is daar n kragtige salwing op jou lewe...baie dankie, Jesus seën jou !
Prys die Here vir dit. Pragtige getuienis van die mooi seun. Hou so vol. Jy gaan ver kom. Loof die Here. Ons aanbid grote God. Baie Jesus liefde vir julle ❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌
Wel gedaan aan Die Getuienis span 🎉 Mag hierdie getuienis baie jongmense help om vry te kom en nog meer verhoudings en huwelike van seer spaar. Al die eer aan Yeshuah 🙌 Mooi interview Anthony 👍 Yaron mag Abba jou nog kragtig gebruik vir Sy Koninkryk 🔥
Yaron van die video hier. Ek het 'n paar baie belangrike punte gemis. Eerstens, mens gaan nie verander as mens nie gewillig is om te verander nie. Tweedens, wat okal die triggers in jul lewens mag wees wat julle dadelik terug vat na die verslawing, verwyder dit. Derdens, as julle die verslawings wil oorwin, lees Zechariah 4:6. Hierdie is seker die grootste fout wat ek gemaak toe ek wou ontsnap: om op my eie wil en krag staat te maak in stede van God sin. Laastens, as die gedagtes kom vir julle, hardloop, soos Josef gedoen het met Potifar se vrou toe sy met hom probeer slaap het. Hoe julle hardloop hang van persoon tot persoon af; vir my is dit fisiese oefening, instrumente speel of Bybel lees. Ek hoop dit help. Shalom!
Prys Die Here vir die awesome getuienis dankie Abba Vader dat U ons altyd help en bystaan waar ons foute maak in ons lewe dankie vir U verdifnis Amen
Altyd bemoedigend om te hoor wat net VADERGOD kan doen ! Ek dank Hom vir Sy vrymakende krag en liefde...mag duisende vrykom deur jou getuienis...JY is reeds n kragtige instrument in Sy hand en is daar n kragtige salwing op jou lewe...baie dankie, Jesus seën jou !
Prys die Here vir dit. Pragtige getuienis van die mooi seun. Hou so vol. Jy gaan ver kom. Loof die Here. Ons aanbid grote God. Baie Jesus liefde vir julle ❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌
Wel gedaan aan Die Getuienis span 🎉 Mag hierdie getuienis baie jongmense help om vry te kom en nog meer verhoudings en huwelike van seer spaar. Al die eer aan Yeshuah 🙌 Mooi interview Anthony 👍 Yaron mag Abba jou nog kragtig gebruik vir Sy Koninkryk 🔥
Uitstekende program dankie
Baie dankie! Waardeer opreg. Al die Eer aan die HERE
2 great manne, Abba gaan hulle nog kragtig gebruik!! Well done!! 🏆🏆
Pragtige seun hou goeie hoop God seën ❤
Mag Vader julle van krag tot krag en heerlikheid tot heerlikheid vat sodat BAIE kan vrykom. So trots op julle!!
Wies Anthony. Te oulike 2 seuns. Well done aan die getuienis span
Anthony is ons oudste seun.
Well done vir jou eerlikheid en laat mense weet wat dit is
Yaron van die video hier. Ek het 'n paar baie belangrike punte gemis. Eerstens, mens gaan nie verander as mens nie gewillig is om te verander nie. Tweedens, wat okal die triggers in jul lewens mag wees wat julle dadelik terug vat na die verslawing, verwyder dit. Derdens, as julle die verslawings wil oorwin, lees Zechariah 4:6. Hierdie is seker die grootste fout wat ek gemaak toe ek wou ontsnap: om op my eie wil en krag staat te maak in stede van God sin. Laastens, as die gedagtes kom vir julle, hardloop, soos Josef gedoen het met Potifar se vrou toe sy met hom probeer slaap het. Hoe julle hardloop hang van persoon tot persoon af; vir my is dit fisiese oefening, instrumente speel of Bybel lees. Ek hoop dit help. Shalom!
Hoor Sommer dit is jul seun ...
Of is dit nie ..
Goeie dag Maria, ja, dis ons oudste seun, Anthony aan die linkerkant.