Oestyd in die Swartland
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 30 พ.ย. 2024
- Die Swartland is koringwêreld, en hierdie jaar lyk dit na 'n goeie opbrengs. Die goue lande gevul met wuifende koringare strek vir kilometers aaneen as jy deur die Swartland reis. En nou is dit oestyd, en die stropers brul en beur om elke hoek en draai.
Mooi, mooi! Dankie vir die oplaai v hierdie Swartlandse oestonele. Hoewel ek self nie v daar is nie, kan ek my so inlewe in die oestery..,.die graanlande en die wonder v stropers!
Baie dankie Stephan! Dit is so lekker om die stropers te sien werk in die goue koringlande!
Exceptional video! Good job, beautiful scenery from the Swartland at harvest.
Thank you Reginald!
Baie mooi om te sien hoe die oes ingesamel word. Ek is 'n afgetrede saaiboer van die Springbokvlakte maar woon nou in Durbanville en geniet steets die landerye in die Swartland.
Dankie vir jou opmerkings Willem. Die Swartland se goue landerye is inderdaad spesiaal.
Dankie vir mooi video. Lekker om Swartland se oestyd op video ook te beleef!! Sterkte vir res van seisoen!
Baie dankie! Waardeer!
Mooi video Koos. Baie rustige, stimulerende atmosfeer wat die video weergee. Baie mooi toerusting. Knap gedaan. 🙂🙂
Dankie Fanie! Waardeer jou opmerkings.
Please make more Swartland Harvest content? thanks.
Dankie vir die voorstel. Hou dop!
Ek Wil nog eendag sien hoe dit daar lyk baieooi opgepaste netjiese toerusting groete van die ooskaap
Jy moet dit sien Rika. Die Swartland is oortrek met goue koringlande op die oomblik. Bly julle het goeie reen gehad. Groete van die Weskus.
@thegreatoutdoors921 Jho ja ek dink dis mooi dis eintlik Leon haar man wat praat dis net my vrou account maar ja dis reg mooi