40lbs + Carps - Conoflex Carp Hi Line Series Volume 5

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ต.ค. 2024
  • Die Conoflex Carp span gee 'n inligting sessie. Loukie van der Merwe, Barend Breedt en LC van der Westhuizen gesels bietjie meer in diepte oor produkte en wat vir hulle werk. En Dirk Grobler deel 'n ongelooflike sessie waar hy saam sy gesin by Klipkoppies spandeer het.

ความคิดเห็น • 9

  • @Einstien_Gaming
    @Einstien_Gaming 2 ปีที่แล้ว

    dit is a klayn fis

  • @wykuslamprecht2179
    @wykuslamprecht2179 5 ปีที่แล้ว +1

    Awesome awesome awesome video. Gaan daan perri perri traai. Kannie wag vir daai karp produkte. Dis net die musiek.. Trek bietjie die aandag af. Maar baie dankie!

  • @kobustheunissen1615
    @kobustheunissen1615 3 ปีที่แล้ว

    Jis manne, as jul eendag besluit om n amateur program te maak, eks beskikbaar.. Julle videos is baie inspirerend.. Baie dankie vir die goeie raad en goed gaan. Stywe lyne

  • @gerritbennemeer1879
    @gerritbennemeer1879 5 ปีที่แล้ว +2

    Goeie middag Conoflex span, baie dankie vir julle videos wat julle op sit dit is altyd baie lekker om te kyk en dit maak mens so deur die loop van die week net lus om die naweek in te gaan en te kan bietjie gaan vis vang, elke video voel mens as of mens saam julle is en saam julle elke vis uit trek. Net een klein vragie se nou mens is nie op sosiale media nie, soos facebook, waar kan mens die volle master series dip lys kry? Weereens baie dankie vir julle videos dit is regtig baie lekker om na dit te kyk

  • @johanwilkens9755
    @johanwilkens9755 4 ปีที่แล้ว

    Het julle n Roadrunner pak beskikbaar vir Aston Lake ?

  • @gerritharmse4567
    @gerritharmse4567 5 ปีที่แล้ว

    Goeie werk... geluk met n awesome sessie Dirk en aan sy vrou met haar pb

  • @krugernel511
    @krugernel511 5 ปีที่แล้ว

    Great video. Wanne by gariep?

  • @etiennesteyn1653
    @etiennesteyn1653 5 ปีที่แล้ว

    Great show boys Baie geluk aan Dirk en sy vrou Wat n klomp mooi vis

  • @ossiewillemse7091
    @ossiewillemse7091 5 ปีที่แล้ว

    Mooi man goeie werk leke Dirk en jou vrou