ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Wat gaan 'n nuwe sensus kos?
Ja nee kyk?? Ons moet maar seker bid vir oplossings🙏🙏
die diamant sal in Zuma se inkantla landnee los dit in Britanje
Het iemand n nuwe kar nodig? Of n "grend" huis?
Heerlik😂😂😂
Hulle het net kom tel vir n tablet lyk dit my Hier by ons was n ou ou man met tablet in sy handeEk het nogal gewonder kan hy ooit met n tablet werk En al wat hy wil weet how many people stay in this houseDit is al
Dis nie net by rugby nie as n oud afrigter kan ek jou se ouers kan dit baie moeilik maak vir jou as afrigter
My innige simpatie aan ENIGE MENS wat enigiets te doen het net vandag se kinders plus hulle ouers ook op jou nek. Gee my krag!
Wat gaan 'n nuwe sensus kos?
Ja nee kyk?? Ons moet maar seker bid vir oplossings🙏🙏
die diamant sal in Zuma se inkantla land
nee los dit in Britanje
Het iemand n nuwe kar nodig? Of n "grend" huis?
Heerlik😂😂😂
Hulle het net kom tel vir n tablet lyk dit my
Hier by ons was n ou ou man met tablet in sy hande
Ek het nogal gewonder kan hy ooit met n tablet werk
En al wat hy wil weet how many people stay in this house
Dit is al