'Tik het my man 'n monster gemaak'

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
  • Vir twee jaar het Nicola van Wyk gebid en gesmeek dat haar ééns goeie man sal regkom. Hy het deur die week op ’n plaas gewerk en naweke huis toe gekom. Hy was, skielik, ’n monster. Sy vertel dit was nie eers moontlik om ’n bord kos saam as gesin te eet, sonder dat haar man begin skree het nie. Hy het maer geword. Op ’n dag, het die Heilige Gees haar gelei om hom te konfronteer. Hy het vreeslik begin huil en haar diep geskok...
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.

ความคิดเห็น • 16

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo 2 หลายเดือนก่อน +1

    Amen 🙏

  • @j6eng577
    @j6eng577 4 หลายเดือนก่อน +1

    ❤ dankie ek moes dit hoor vandag

  • @adelepratt3651
    @adelepratt3651 7 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie dat jy deur Jesus so sterk was en nie uitgeloop het op jou man nie ! Die kom om te steel, kill and destroy, maar God is Groter as hy! Jy is ñ goeie mens ❤

  • @HeD-r6f
    @HeD-r6f 6 หลายเดือนก่อน +1

    Amen🙏God🙏Mooi🙏Dank🙏

  • @yvettelelani9404
    @yvettelelani9404 7 หลายเดือนก่อน +2

    Amen ❤God se Krag is Bo menslik dankie Jesus ❤

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo 6 หลายเดือนก่อน +1

    Wonderlike getuienis baie dankie .
    AMEN.

  • @magdavisser2667
    @magdavisser2667 6 หลายเดือนก่อน +1

    Laat my onmiddelik dink aan laat los en laat God🙏🏻Amen n mooi getuienis.
    Dankie vir die deel

  • @johannesdup9273
    @johannesdup9273 7 หลายเดือนก่อน +1

    Awesome powerful getuienis - dankie dat jy hierdie gedeel het daar is soveel encouragement in - mag God jul toekoms saam oorvloedig seën.

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 7 หลายเดือนก่อน +1

    God is goed. Pragtige getuienis.

  • @juanitadebeer5786
    @juanitadebeer5786 7 หลายเดือนก่อน +1

    ❤Amen, dankie Jesus vir die oorwinning.

  • @MichaelWarren-jg5pd
    @MichaelWarren-jg5pd หลายเดือนก่อน

    Trots op jou

  • @pawsation7719
    @pawsation7719 6 หลายเดือนก่อน +1

    Ek het so nodig gehad om die te hoor vandag.

    • @GodSeKragInMyKrisis
      @GodSeKragInMyKrisis  5 หลายเดือนก่อน

      Ons is bly dit kon 'n verskil in jou lewe maak.