Ontmoet Jesus se Vader: 'n reis deur die Johannesevangelie. Deel 1 [30 Junie 2021]

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 มิ.ย. 2021
  • Kom kyk saam Woensdag aand die 30ste Junie om 19:00 na 'n gesprek tussen prof Jan van der Watt en Stephan Joubert oor "Ontmoet Jesus se Vader". Hierdie is die eerste episode van ons twee weke reis deur die Johannesevangelie.
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 7

  • @mariebotha4478
    @mariebotha4478 9 หลายเดือนก่อน

    GROOT WAARDERING VIR DIE WONDERLIKE KURSUS WAT ONS NADER BRING AAN DIE HERE JESUS!!

  • @alidakotze4245
    @alidakotze4245 3 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Prof vir die voorreg wat ek het om saam te reis deur die Kosbare Woord. 🙏🙏

  • @chrisswanepoel9962
    @chrisswanepoel9962 3 ปีที่แล้ว +1

    Amen

  • @andrekritzinger578
    @andrekritzinger578 3 ปีที่แล้ว

    Baie dankie vir hierdie boodskap en verduideliking hoe Johannes sy evanglie saamgestel het