Ons gesels oor eindtyd, Die laaste dae en die eindtye | Met Amanda Loftus en Gustav Kuyper

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 9

  • @fanievanvuuren5245
    @fanievanvuuren5245 2 ปีที่แล้ว

    Dankie Amanda en Gustav. Ons lewe beslis in die laaste dae. Ek deel hierdie met al my kontakte sodat hulle gereed kan wees. Ek sien baie uit na julle opvolg gesprekke. Blessings.

  • @betssteenkamp1773
    @betssteenkamp1773 2 ปีที่แล้ว +1

    Amanda, lieflike Sus in Vader, Hou op om die arme man so Baie I’d rede te Val, by kry nie reg om te deal nie. Jy is so lieflike borrelende kind van ons drive-enigmatic God

  • @betssteenkamp1773
    @betssteenkamp1773 2 ปีที่แล้ว

    Drie- enige

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว

    Ekt jare gelede die boek gelees, LUISTER NA DIE GELUID VAN DIE BASUIN!! Daarin het hulle Amerika en Engeland se toekoms beskryf..

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว

    Israel...ek hoor dikwels in engels:: COMFORT, COMFORT MY PEOPLE!! 🤗🤗🤗🤗

  • @theolerou7490
    @theolerou7490 ปีที่แล้ว

    Volgens die Skrif het Moses gesterwe in die land Moab.
    Sien Deuteronomium 34 : 5
    Verder in Judas : 9
    Sê dit die volgende;
    Maar toe Migael, die aartsengel, met die duiwel in woordestryd was oor die liggaam van Moses............
    Die twee getuies sal dan wees
    Elia en Henog wat die dood nie gesien het nie.
    Sien Genesis 5 : 24
    En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie want God het hom weggeneem.