Koster Never Disappoints

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ม.ค. 2025
  • Koster's always been an amazing venue to fish. A perfect body of water for both competitive and recreational angling and in this episode we see the lines tighten again.

ความคิดเห็น • 32

  • @mariuskoekemoer4646
    @mariuskoekemoer4646 8 หลายเดือนก่อน +3

    Lekker om jou videos te kyk hier uit New Zealand

  • @yabed981
    @yabed981 8 หลายเดือนก่อน +1

    Love your videos. Compliments from Shortys Tyres Rustenburg

  • @jessievandermerwe488
    @jessievandermerwe488 8 หลายเดือนก่อน +5

    Hi... Could you maybe drop a link for where I can have access to and buy signature series products. A lot of the shops selling them have a limited amount and not the entire series available. Thanks in advance.

    • @GerrieCordier
      @GerrieCordier 8 หลายเดือนก่อน

      I totally agree with you. It would be fantastic if the brand has an online store

  • @FishingWithMrT
    @FishingWithMrT 7 หลายเดือนก่อน

    Awesome content

  • @YudveerNaransamy
    @YudveerNaransamy 8 หลายเดือนก่อน +1

    Please do a video at Chelmsford dam in kzn

  • @Zandre_smith
    @Zandre_smith 8 หลายเดือนก่อน +2

    Love oom se videos

  • @AyrtonPestana
    @AyrtonPestana 8 หลายเดือนก่อน

    Thank you for your content as always Oom Lou. I'm fairly new to the sport, picked it up around 6 months ago and thoroughly enjoy your videos. I'm looking to get some decent carp rods as I already have some really nice reels. Which rods do you use and which rods do you recommend? Thanks!

  • @nevillebrianmcmaster5918
    @nevillebrianmcmaster5918 4 หลายเดือนก่อน

    Hi could you please give me the particulars about the short rod you changed and a recommend shop to purchase the same rod
    Thanks

  • @mauritzferreira5480
    @mauritzferreira5480 8 หลายเดือนก่อน +1

    Hi Loutjie, Baie dankie dat jy my vraag beantwoord het oor die Cable ties, en demostrasie gewys het. Ek gaan dit beslis dit gebruik, maar ek het nog 'n vraag. Ek sien die wind is doodstil, hoe maak jy as die wind doodstil is en jy vis op 100m en dan hier by 10uur begin die wind baie baie sterk waai, gaan jy 5m verder om daai bak uit te haal en swaarder gewiggie, en wat doen jy as dit weer doodstil raak na daai sterk wind. bc bloemhof het dit gebeur, ek kon eers weer na die sterk wind op my kol uitkom en begin vis kry maar was te laat. of sal jy nader vis en dan weer later terug kom.

    • @mariuskoekemoer4646
      @mariuskoekemoer4646 8 หลายเดือนก่อน

      Dit is altyd beter om twee kolle te he. 60-75m & 100 - 120meter
      Vroeg in die oggend hengel ek bolle wat vinnig blis en maak dit bolle stywer hoe meer vis ek optel
      Wel dit is wat ek doen

  • @LuaanBadenhorst-es5rz
    @LuaanBadenhorst-es5rz 8 หลายเดือนก่อน

    last sunday we went to arrie se dam and i use your raptor floaties en gracil and my rod wanst even 10 sec in and was runing

  • @dbz_daima24
    @dbz_daima24 8 หลายเดือนก่อน

    Please can you do your next video on Albert Falls dam

  • @jan-hendrikswanepoel7294
    @jan-hendrikswanepoel7294 7 หลายเดือนก่อน

    Hallo oom. Ek en my pa wil graag die vakansie na roodekoppies hengeloord toe gaan vir so 3/4 aande om so bietjie spesie te vang en kyk of ons n pb kan breek maar ons sukkel vreeslik baie. Ons het net al 2 bass by roodekoppies gevang en geen karpe so ver nie. So ek wil weet of ons dalk n sessie met oom kan reel sodat oom ons kan help en ons raad kan gee. Lekker dag verder.😜😜😜

  • @jjvanheerden2559
    @jjvanheerden2559 8 หลายเดือนก่อน

    Hkm da so baie jong en klein vis?

  • @khanhuntnfishing6184
    @khanhuntnfishing6184 8 หลายเดือนก่อน

    Thank you aways waiting 4 you

  • @DevanDennis-e5n
    @DevanDennis-e5n 8 หลายเดือนก่อน

    What dip do u use to catch largemouth bass

  • @ZAYDEN420WIENAND
    @ZAYDEN420WIENAND 3 หลายเดือนก่อน

    Do rockwell impala

  • @eablitzzangling4951
    @eablitzzangling4951 8 หลายเดือนก่อน

    Lekker oom Lou kap hulle , Baie mooi kurper daai

  • @BrandonBarnard-jh3om
    @BrandonBarnard-jh3om 3 หลายเดือนก่อน

    Hello oom ek wil net vra wat doen oom met die mieliebom wat klaar in die dam was as oom hulle die vis binne 5 minute vang

  • @joshuahughes3669
    @joshuahughes3669 8 หลายเดือนก่อน

    Please fish at Bronkhorstspruit dam

  • @keveshannaidoo5670
    @keveshannaidoo5670 7 หลายเดือนก่อน

    ...albert falls dam in kzn is waiting for you

  • @rhodetruter6664
    @rhodetruter6664 8 หลายเดือนก่อน

    Lekker man lekker

  • @henniedutoit3141
    @henniedutoit3141 4 หลายเดือนก่อน

    oom sal ons dalk sulke hempde kan kry of is dit ni vir publiek nie

  • @vossievis6973
    @vossievis6973 8 หลายเดือนก่อน

    You fish to much yster 😂😂😂 ( green hornet ) 🐝

  • @chrisvanwyk8665
    @chrisvanwyk8665 6 หลายเดือนก่อน

    Hi kan j asb n video mk van rockwall dam hi in rustenburg as dt n moontlik kan ws

  • @THEZENAIELATER
    @THEZENAIELATER 3 หลายเดือนก่อน

    Go to rockwell impala

  • @juandrecombrink9660
    @juandrecombrink9660 8 หลายเดือนก่อน

    Goeie dag mense.
    Ek wil hoor wanneer beplan julle weer om n Klipdrift dam video te maak want ek het n voorstel vir julle.
    Ons vang so een keer n maand daarso en ons vang lekker en groot met julle G-Fox oozers en die Wiskunde dip.
    Ons het einde van April n groot bestelling deur ons local visvang winkel gesit en toe laat weet hy ons julle maak nie meer die G-Fox nie. Kan ek vra dat julle die gaan probeer en dan miskien heroorweeg want ons vang daai combo by n paar damme en dit werk orals.
    Ons het oor die naweek uit probeer figure of julle n replacement oozer het vir die G-Fox en die reuk an die level 5 oozer is baie dieselfde as G-Fox is dit die replacement vir die G-Fox??
    Sien uit om van julle te hoor.

  • @suveshsewrajh2083
    @suveshsewrajh2083 8 หลายเดือนก่อน

    SAs best

  • @gerhardbyleveld536
    @gerhardbyleveld536 8 หลายเดือนก่อน

    Nice stunning vid, baie dankie. Sponsor my ook so n awesome hemp asb

  • @hansiejordaab3463
    @hansiejordaab3463 8 หลายเดือนก่อน

    Hi oom kan oom biekkie Florida Lake kom fis maar nie speesie fis nie net normaale fisvang met floaties en deeg want ons amal het nie speesie gereetskap nie dankkie Hansie