Hoërskool Bellville - 2025 Graad 8 Bekendstelling
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 7 ก.พ. 2025
- Hoërskool Bellville se nuwe skoolhoof, Mev. Thea Mc Geer, verwelkom die 267 Graad 8's van 2025. Hierdie video dien dan as die leerders se bekendstelling aan die Bellville Leeu Gemeenskap. Mag julle net van krag tot krag gaan tydens julle skoolloopbaan aan die Hoërskool Bellville.
© PinPro Media (2025)
Nice ❤❤
❤ ek was self daar
I love your videos and I've learnt a thing or two from your netball videos, and I tried so much to understand what's being said here but I failed 😭💔
@@ririwalker-t3w Thanks for the compliment. Sorry about the langauge issue. This is an Afrikaans school and the message to the Gr 8s is also in Afrikaans. Next time we'll add CCs.
@@PinProMedia thank you very much 🙏
My seun is deel van die 2025 Gr 8's. Hy is die 3de kind van die 3de generasie...
Ek Okk O my goodness
Ek is daar welpie van 2025 🇹🇩🇹🇩