Die Afrikaner se kultuurskatkis (Erfenisdag 2022)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 29

  • @azariacba
    @azariacba ปีที่แล้ว +15

    Afrikaans is so ‘n mooi taal, en die Afrikaners het so ‘n mooi kultuur. Ek skryf aan julle op Afrikaans, maar ek is nie ‘n Afrikaner nie. Ek kom van die VSA af en leer die Afrikaanse taal, want ek het die Afrikaanse volk lief. Staan sterk.

  • @sidelineropinions4692
    @sidelineropinions4692 2 ปีที่แล้ว +8

    Dankie René vir 'n pragtige moderne terugblik op die mooi deel van ons Afrikaner kultuurerfenis waarvoor ons nooit om verskoning hoef te vra of oor skaam te voel nie. Uitstekende stukkie werk.

  • @wolfgangsaurenbach-pk4ik
    @wolfgangsaurenbach-pk4ik 11 หลายเดือนก่อน +7

    God is vir ons , wie kan dan teen ons wees ?
    Romeine 8.31
    Groeten vanuit Wuppertal / Duitsland aan julle allemaal !

  • @MichaelSacerdotus
    @MichaelSacerdotus 10 หลายเดือนก่อน +3

    God bless these good christians!

  • @Pannetjie1
    @Pannetjie1 2 ปีที่แล้ว +3

    René en die hele Produksiespan. Absoluut fantasties. Ons is trots om Afrikaners te wees in ons geliefde Suid-Afrika. Baie dankie dat ons deel kon wees van hierdie briljante produksie. Leon en Santie van Wyk.

  • @thomasschwalger7580
    @thomasschwalger7580 2 ปีที่แล้ว +10

    Gut gemacht das Video.Macht weiter so.Bewahrt eure Geschichte und Kultur.

  • @ColonelChrisWyatt
    @ColonelChrisWyatt 2 ปีที่แล้ว +9

    Well done production René. This is especially apropos with "Heritage Day" just occurring in South Africa. Get AfriFourm to add English subtitles, more folks should see this excellent video.

  • @AlbertvWyk
    @AlbertvWyk ปีที่แล้ว +1

    Hierdie maak n mens se bors swel val blydskap, trots, en opreg dankbaar vir elke tannie en oom wat nog kan onthou en aanhou deel.

  • @Mikhail4785
    @Mikhail4785 9 หลายเดือนก่อน +1

    Африканеры живой пример того как христианский народ может преобразить землю и творить чудеса.

  • @albertoambrosio3060
    @albertoambrosio3060 11 หลายเดือนก่อน +3

    Afrikaner wonderful people

  • @sjoerdvangeuns5773
    @sjoerdvangeuns5773 9 หลายเดือนก่อน

    Mooie docu.... zo uit Nederland, mijn broer woont in Culemborg/Kuilenburg waar ooit Jan van Riebeck was geboren en vertrokken ... Sûd-Afrikaander taal voor mij moeilijk te verstaan, ik doe mijn best. Onze taalvariaties/dialecten in Nederlands zijn ook moeilijk te verstaan voor anderen. Ik kan de Groningse Taal redelijk verstaan, Abel Tasman ontdekte Tasmanië. Paul Kruger was in onze Utr'se Domkerk. Maar voor altijd verbonden door geschiedenis én onze taal, ik ben niet godsdienstig, onze cultuur blijft behouden!

  • @Otocrophis
    @Otocrophis ปีที่แล้ว +1

    Dit maak my soo bly om te sien dat daar mense is wat afrikaans as 'n taal en 'n kultuur en ons se geskiedenis lewendig hou.

    • @bloembloem7820
      @bloembloem7820 ปีที่แล้ว

      Ons almal kan Afrikaans lewedig hou en ons almal het `n verpligting om Afrikaans lewending te hou :)

  • @nyikomakaringe3454
    @nyikomakaringe3454 9 หลายเดือนก่อน

    Afrikaans people have beautiful language, culture n people..,. wish to marry one Afrikaans lady, I would boe to HR

  • @henno_nel
    @henno_nel 2 ปีที่แล้ว +3

    Uitstekende video, dankie René!

  • @bruderandre7231
    @bruderandre7231 9 หลายเดือนก่อน +1

    God bless you.

  • @nyikomakaringe3454
    @nyikomakaringe3454 9 หลายเดือนก่อน

    I love this language but I don't understand

  • @karllangner1579
    @karllangner1579 ปีที่แล้ว

    Dankie. Maar braaf is n anglisisme,; die regte woord is dapper. En n sokkie is n vinnige onbeplande dans waar jy sommer gou jou skoene uitskop en dans.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 ปีที่แล้ว

    Wonderlik dat jul sulke programme maak......dis kultuuroordrag vd eerste klas!

  • @WayneViviers
    @WayneViviers 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie, baie mooi Rene! Terwyl ek my oor op die treinspoor plaas, hoor ek die gerammel van 'n toekomstige filmster in wording? 🙂

  • @nyikomakaringe3454
    @nyikomakaringe3454 9 หลายเดือนก่อน

    I don't hear anything 😭😔😭😭, I thought I understand words

  • @RoelfMartins
    @RoelfMartins 2 ปีที่แล้ว +3

    Die video is kunstig en propvol kultuur eie aan die Boere-Afrikaner. Wat ontbreek is die res van Ps 78 en die onderwysing wat daarmee saam gaan. Ek haal dele aan wat Afriforum Jeug nie aangehaal het nie:
    Ps 78:5-8
    Hy tog het ‘n getuienis opgerig in Jakob en ‘n wet gegee in Israel, wat Hy ons vaders beveel het-om dit aan hulle kinders bekend te maak, sodat die volgende geslag dit kan weet, die kinders wat gebore word, dat hulle kan opstaan en vertel aan hulle kinders, en hulle vertroue op God kan stel en die dade van God nie vergeet nie, maar sy gebooie kan bewaar, en nie word soos hulle vaders nie, ‘n koppige en wederstrewige geslag, ‘n geslag met ‘n onvaste hart en wie se gees nie trou was teenoor God nie.
    'n Baie groot ding wat ons uit ons geskiedenis moet leer, is om nie dieselfde foute te maak as wat ons voorgeslagte gemaak het nie.
    Ons kultuurskatkis is 'n skat, maar net sover as dit nie ons eerste roeping as kinders van God oorskadu nie.

  • @anna-mariedupreez542
    @anna-mariedupreez542 ปีที่แล้ว

    Eerder: goeie more as "hello".

  • @albertoambrosio3060
    @albertoambrosio3060 11 หลายเดือนก่อน

    ONORE

  • @KristVladic
    @KristVladic 10 หลายเดือนก่อน +4

    Bardzo ciekawe. Pozdrawiam z Polski.