Ek wil graag weet ,gras karp ? Asb weet enige iemand watse as o. Te gebruik vir hulle . Ek het n dam op my plaas met reedlik baie van hul in wat so met oog baie meer as 10kg is . Wat kan mens gebruik vir die monsters
Hi my name is Ashley Ann and I love to fish with u for my birthday on 9th Feb I'm turning 12 and me and my dad brother likes fish and we fish at barberspan
Awesome video Schalk. Julle skop die jaar baie goed af! Ek gaan verseker die nuwe voer n go gee!
Schalla julle maak my dag weereens,julle is ysters
ek sien julle ma bang vir roodeplaat dam by ntg se kand da is groot vis kom try hulle vang.verder i love yoour clips,thank you for it.
Lekker Schalk van tonder!!
Easy fishing at loskop but theres no big karp mostly average sizes
Aii. En ons moet werk en julle fish. Nooi ons bietjie saam aag toe man.
Is lekker as mens so gesponser word van sensation af.
Flippen great video
Promote angling in Orania at their section of the Orange river !?!
They have anglers there! 🎣
Ek wil graag weet ,gras karp ? Asb weet enige iemand watse as o. Te gebruik vir hulle . Ek het n dam op my plaas met reedlik baie van hul in wat so met oog baie meer as 10kg is . Wat kan mens gebruik vir die monsters
Na baie lank is julle uit eindlik by my tuiswaters
Hi my name is Ashley Ann and I love to fish with u for my birthday on 9th Feb I'm turning 12 and me and my dad brother likes fish and we fish at barberspan
Lekker oom Schalk.
Waneer Kom julle kuier in Natal?
Hallo Schalk, in hoe diep water het jy daar gehengel? Ek skat so 2 - 3 m?
Wimpie
When will the next video be out?
Ek click op n video dan sien ek oom schalk se gesig in die volgende video en click dadelik🤣🤣🤣
Asb kom by rondebosh uit as julle tyd kry
Ja nee daai plek is lekker rondebosh
Good video 📹👍👌but English
Kom jy loskop toe Kom
Nie almal het bote om so te kan hengel nie. Doen iets wat die alle daagse hengelaar kan bekostig.