Ek wou my naam bou - Jonathan Bezuidenhoudt

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024
  • Jonathan Bezuidenhoudt het bekend gestaan as "Joburg" onder sy bende ouens. Hy was besig om sy naam te bou, wat krag sou dra. Jonathan deel so stukkie van sy getuienis by die Worcester Manne Korrektiewe Sentrum gedeel.
    Jonathan het egter sy hele getuienis op Baasraak saam Coach Freek gedeel. Jy kan nou daarna kyk of luister.
    Kyk daarna: • "My meisie het 'n bull...
    Luister daarna: open.spotify.c...
    Ondersteun Baasraak: www.baasraak.t...

ความคิดเห็น • 4

  • @gavinchristopher8792
    @gavinchristopher8792 3 หลายเดือนก่อน +2

    Dis wonderlik.soos ek wat councelling by n tronk en dis die mooieste as n gevangene by die Here uitkom. Hul getuienis is altyd kosbaar.😊

  • @ElfriedeGaingos-cs1uv
    @ElfriedeGaingos-cs1uv ปีที่แล้ว +2

    Amen

  • @marinaharmon5775
    @marinaharmon5775 ปีที่แล้ว +1

    Doen die werk van n evangelis. Deel die Woord.

  • @HannaErasmus-r9g
    @HannaErasmus-r9g ปีที่แล้ว +1

    Amen