Fokus |

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ธ.ค. 2023
  • Baie mense stof hulle dansskoene af om die nuwe jaar in te dans. In die Noord- en Wes-Kaap beleef die rieldans 'n herlewenis en baie jongmense leer nou ook dié danspassies. En met Suid-Afrika se rugby glorie nog vars in die geheue besoek ons 'n talentvolle jong rugbyspeler van die Kaapse Vlakte.
    DIS DIE WEEK IN FOKUS, KYKSTOF WAT SAAKMAAK, VRYDAGAAND OM HALF NEGE OP SABC 2 EN OM SES OP DTT.
    For more news, visit sabcnews.com and #SABCNews on all Social Media platforms.

ความคิดเห็น •