J-Ell vind sy Ellie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.พ. 2025
  • ELLIE DU TOIT kon in haar wildste drome nie dink dat haar J-Ell Slabbert so ’n romantiese siel kon hê nie.
    Op 7 Augustus het J-Ell vir Ellie voor niksvermoedende leerlinge van die Hoërskool Upington gevra om met hom te trou.

ความคิดเห็น •