Thank you so much love . Wow very sweet and lovely message. I understand about you always. Take care of yourself always because i love you and i miss you so much 😘❤️🌹💞
Well My love, I’m here waiting for you, with an open heart n a desire to start a new chapter in our life!! N remember no one will ever take me away from u, I’ve loved u more in these past few months then I ever had in the past! N trust me that says a lot about my feelings n our bond we share together!! It’s amazing 💙✨🔥❤️🧬
Om aan te sluit by die vorige boodskap is dit baie belangrik dat ons die verlede moet vergeet. Om n sukses vorentoe te maak is dit belangrik om niks uit die verlede op te diep of enige negatiewe gedagtes te opper nie. Ons moet nou sterk staan en dat slegs liefde en positiewe gedagtes ons sterk maak vir die pad vorentoe. Ek weet nie waarheen jy ons gaan lei nie maar ons moet nou sterk staan.
Ten opsigte van bg boodskap. Baie dankie ek voel ook baie sterk oor wat jy genoem het. Ek voel ook dat ons van nouaf alle negatiewe invloed moet ignoreer en sterk staan in dit wat ons glo. Jy het op n stadium genoem dat n vriend van my ons ook nie bymekaar wil sien nie. Ek het geen vriende daar wat jy ook ken nie miskien n kennis. Ek dink ek weet wie dit is, as dit so is dan wil ek net vir jou sê dat sy opinie nie vir my tel nie. Nee wat daaraan sal ek my nie eers steur nie. Baie dankie ek voel net soos jy en ek is bly dat jy so sterk voel oor ons ouderdom verskil. Dit was vir my ook nooit n probleem nie maar dit het vir my gevoel dat dit jou dalk kan pla. Baie dinge wat dalk probleme kon wees voel ek is nou uit die weg geruim en kan ons nou net op ons self fokus. Soos jy sê die lewe is baie kort en moet ons nou die beste daarvan ontgun en uitleef.
I am so in love with you and I can see you growing in realizing the growth you're going t 7:28 hrough and I appreciate your commitment to realizing how important it's to grow in areas that need some work...I know I am rambling on but also your concerted efforts to understand what needs to be addressed so ee can be together 💯💯💯

❤❤
HAVE ABLESSED SUNDAY
TO YOU MY. DEAR HEART❤❤
😢😢🇵🇭🇵🇭🇵🇭🇵🇭🇵🇭🇵🇭🇵🇭🇵🇭🙏🏻

I don't feel it I just don't feel your love I'm doing in the spiritual way