Ek lovit om bietjie die sport kant van ons land se entertainment ook op die show te sien, dit was 'n great episode. My end of season 1 guest request is beantwoord en ek kan ook nie wag vir die Rassie episode nie 🔥
Hul se mooi vergaan maar deug bly staan. Vanes-Mari jou deug skuin deur well done, mag die vroue sien dit is oraait en goed, en selfs mans ook, jy is nie perfek nie soos die res van ons maar jy het die Balls om te wys wat die Hemel aarde toe gestuur het anyways en dit is besonders.
Doen bietjie 'n interview met jou pa asb! Dit sal insane wees!
Jis, dit sal ongelooflik fokken cool wees!
ek het dit ook al gevra!
Ek dink vandag presies dieselfde, ek wil weet waar kom j jou Pa se drom skills vandaan soos in daai een episode van Orkney Snorknie
That wil be ou-gat, ou-baas!
That would be kak groot!
Dankie vir die lekker program ouens, shout out to Vanes-Mari, wat 'n cool meisie!
Wat a great personality ! Sy is pragtig en so cool sin van humour
Hierdie was een van die beste/snaakste interviews nog! well done
Oh en ek moet sê, daai "fried knot" joke....absolutely Legeh
Een van my favorite episodes sover!! Thanks Peach en Vanes-Mari!
Vanes-Mari du Toit is die Shaquille O'Neal van Netbal
Ek het nou hierdie podcast baie geniet 😁lekker gelag vi julle 2
Ek lovit om bietjie die sport kant van ons land se entertainment ook op die show te sien, dit was 'n great episode. My end of season 1 guest request is beantwoord en ek kan ook nie wag vir die Rassie episode nie 🔥
Die episode is so great, en toe kom Zaan! Asseblief sê hy is een van die gaste going forward!👏🏼
No, Legeh! Do a interview with the oorspronklike groothond. The original "Oubaas"🌏
Maybe this was one of the best - Maybe not 😁 - Just grapping - Leke epi. Keep aan going
Ek is nie n tannie nie maar thanks vir nog n legeh show as always 🤣
Het nou BAIE lekker gelag... Hulle het dit uit die loopbaan geklap..
Oe, Zaan is sag op die oege. Gaan hom uitcheck, dankie vir die heads up
England is ruled by a King, that's why it's a Kingdom, South Africa is a Country... i'll leave it there
Pure komedie ! Lekker Cheech en Chong magic .Well done Groothond en Kie
So te praat van zaab, dankie vir my zaab uit my jare se gesmoking is die decent ou top class 10/10.
This brings new meaning to the zaberfluten song.
ZAAB SONNEKUS bless ons met met daai strain you KING!!!
Grootkat waaibing with the Groothond! Lekker mens
She’s funny. Groothond is funny. Naxy is funny. I like.
Naxi made a little mistake there... It's: You are now the oldest you've ever been but the youngest you will ever be.....again
Naxy must beheer his gedagtes...
Watse zaber moet ek nou pressies vryf ? Kap n vellie vir anxiety?
Life is simple, people complicate it!!!
No leggeh. I'm a fan van slegs bal after hierdie
Donderdae is Praatingdae!
What n flippen great VROU!!!
Best episode ooit!!
Groothond dit sal Amazing wees as jy vir Dirk van der Westhuizen of Nicholis Louw op doe praating kry😍😍😍
Next level plant! Dis 'n aap plant! LOL!
9:15 "ons sal vir jou 'n voorskrif gee" 😂
Love dit!
Lekke sussa. . . .
the original Hemel besem. . . .
Vanes-Mari, jys kak funny
Hoe was die res van julle middag? ekkeekekkke ;) julle maak my lus vir die lewe xxx
Nax really had me dinking on that last Dinking Fact.
Love jou flou jokes!
One of the beste 💯
Ek wonder hoekom het Pietie Beyers nog nie op hierdie thread gecomment nie... Hoop nie iets het gebeur nie.
Moer snaaks - awesome interview!
Hierdie was weird en wonderful!
Tyd om n zaab te swaai en praating te check!
You guys really crack me up, thank you! #krimping
Zaber is the dance with no pants
Love daai motto!
Waar is ons Peach Infused Jam?✌🏻😂
Great episode.... ❤️
Weet julle nie van die zaberbaber nie?
Classic! I enjoyed elke oomblik.
amper gedog ek witness the first OD op zol
Lekker boys, lekker!
Ek love "Dinking with Naxy"! Ek beweer dit sal kaklekker shorts maak.
Die girl is cool :)
Mal oor die praating geniet dit baie!!!
The last thinking with Naxi didn't make sense
verduidelik
@@VANPLETZEN how are you as young as you ever been now, if I was younger yesterday 🤔
en hoe is ek as old as I'll ever be as ek tomorrow older gaan wees
Naxi only lives in the now!
You don't understand the leggehness bruh...
Hierdie Tannie is 50 en ek geniet julle op...! ❤
Watching this with the auto generated subtitles is Kak snaaks 🤣
sophol! klassiek
Perty mense se dat zaber beteken om iets te steel
Is dit Loufi se game boy? Dis foktup!
Ouens, dit lyk soos n cheese 🧀 wat langs haar pronk...
Hul se mooi vergaan maar deug bly staan. Vanes-Mari jou deug skuin deur well done, mag die vroue sien dit is oraait en goed, en selfs mans ook, jy is nie perfek nie soos die res van ons maar jy het die Balls om te wys wat die Hemel aarde toe gestuur het anyways en dit is besonders.
Spytpoep kon erger gewees het. Sy kon holkots gehad het.
Brilliant!!! HAHA
70% Letterlik Tannies
no one needs to be a clown "vrekking" in the gutter
You are praating Big Facts. What about IT?
Hahaha...Goeie werk met daai Buddhist verhaal oor karma daar aan die begin😉Maak hulle die pad wys Groothond!
Sophol! 😂😂😂
So lank soos ‘n Makro slippie 😂😂😂
Ja, mense kyk te min netbal!
Maybe maybe not
🤣🤣🤣🤣🤣🤣
Jy sal eers moet sophol op die bank, dan verkoop ons hom! :-)
Dalk moet hulle ons ophou Zaaaaber met loadshedding, fkn levels1, 2,3,4,5 ons is nie fkn Tekken nie fkl krag vir die nie GHROOOOT KAK
Shit. Woke culture perfectly opgesom. Dinking...
Zaber beteken gemeenskap klaar
GROOTHOND. KAKgroot show . LEKKER