N paar weke terug het ek n sondag ognd diens bygewoon waar ons hierdie lied gesing het,die eerste keer dat ek hierdie lied gehoor het en vir d daaropvolgende week het hierdie lied heeltyd in my gees gespeel,wat my genoodsaak het on hierdie lied te kom soek op youtube..daar is waarlik waar niemand soos ons Jesus nie..al d eer aan U onse Koning JESUS
U liefde brand al sterker vir die bruid wat U begeer. Dis awesome om te dink dat God se begeerte na ons is. JESUS wil ons kom haal dat ons by hom kan wees. Maak my sommer excited.
ek dink as ons almal net uit een hart saam met hierdie hart kan stem....want God is mooier as mooi kan wees en die enigste heerser oor alle magte konings en heerskappye
God is regtig mooi... ek kan nie genoeg hierdie lied speel nie, ek het nog nooit 'n song gehoor wat Hom so mooi beskryf nie... Die klank en die woorde is altwee so mooi! Ek kan nie glo dat ek las jaar eers hierdie liedjie gehoor nie. Ek sal moet die ander liedjies in die DVD gaan kyk*
Het die lied vir die eerste maal iewers in 2008 0f 09 op n kruiskyk program gehoor. n Paartjie het dit gesing, kan nie onthou wie hulle was nie. Ek dink die man se naam was Kobus. Program was deur Clemens Mans aangebied. Wat n LIEFLIKE vertolking deur daai twee mense. Kan iemand dalk help met hulle name.
Pragtig! Wat ek nie verstaan nie is 68,000 views. Maar ons het net 5000 stemme gekry vir die enigste Bybel gesentreerde nie rassistiese Godvresende party gekry, ACO. Hoe is dit? As mens Hom lief het vrees jy hom mos. (ACDP is ook rassisties in hul policies, dis net ACO wat ek van weet wat n opsie was vir iemand wat so lief is vir Jesus).
Julle moet kyk of julle australie toe kan kom op i stadium. Het baja mense wat jou sal wil kyk, en oor as genoeg musiekante wat vi jou kan speel as j ni di helle band kan bring ni :) Seker ni altyd moontlik ni, maar dog ek se ma net :)

Pragtig🙏🏻

Pragtig awesome mooi dankie vir jou en mag HY jou seen verewig in JESUS NAAM
Dit is so stunning. Jy sing stunning God het vir jou 'n wonderlike talent gegee en dit is wonderlik om te sien en te weet jy sing vir Hom.
Kay-Dee mag jy JESUS se liefde ervaar...
Love Hierie song!!! Dis een van my favourite en mooiste songs ooit :)
Hou an met jou awsum werk!
wow... mooi
Het die lied vir die eerste maal iewers in 2008 0f 09 op n kruiskyk program gehoor. n Paartjie het dit gesing, kan nie onthou wie hulle was nie. Ek dink die man se naam was Kobus. Program was deur Clemens Mans aangebied. Wat n LIEFLIKE vertolking deur daai twee mense. Kan iemand dalk help met hulle name.
Pragtig! Wat ek nie verstaan nie is 68,000 views. Maar ons het net 5000 stemme gekry vir die enigste Bybel gesentreerde nie rassistiese Godvresende party gekry, ACO. Hoe is dit? As mens Hom lief het vrees jy hom mos. (ACDP is ook rassisties in hul policies, dis net ACO wat ek van weet wat n opsie was vir iemand wat so lief is vir Jesus).
Zooo mooi... heeft iemand ook de Nederlandse tekst?

BERNADOR