MELKHOUTFONTEIN STORIES

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 พ.ย. 2024

ความคิดเห็น • 11

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 2 ปีที่แล้ว +5

    Dankie vir die pragtige video !

  • @dollsparadise1976
    @dollsparadise1976 2 ปีที่แล้ว +2

    "Slaap" is tog die mooiste gediggie en die betekenis daarvan lê so naby aan die meeste van ons harte. Ń baie mooi dokumeter..dankie baie
    van Namibia.

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 2 ปีที่แล้ว +3

    Effe skaam .. nederig en vol ondeunde humor. So onthou ek hulle.
    My pa was baie kwaad toe hulle nie gelyke regte stemreg gekry het nie. ...
    Maar Alle dinge werk ten goede saam vir wie wie die Here lief het .
    Dankbaarheid maak alles mooi selfs armoede en swaarkry.

  • @jasminabussack7853
    @jasminabussack7853 2 ปีที่แล้ว +1

    Beautifull. I luv al the stories. GOD Bless u all.Amen.

  • @MaryvanNeel-jv1ei
    @MaryvanNeel-jv1ei ปีที่แล้ว +1

    Ja Melkies is n baie mooi plek, sal graag weer gaan kuier, my eie mense. 🙏🙏🙏❤️❤️❤️

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 2 ปีที่แล้ว +2

    Hoe kosbaar om iets mooi en wàar oor ons gedeelde verlede te hoor. Daar wàs báie liefde tussen ons mense.
    Ek het dit self geken en ervaar.

  • @honeydate
    @honeydate 10 หลายเดือนก่อน +1

    How I wish for a simple, natural and beautiful life like these wonderful folk. My family and I live in the 1st world of the United Kingdom where mental health issues are more prevalent than ever. Stress in the frenetic cities and anxiety of the cost and quality of living is constant. As well as living among another culture and homesickness for South African friendliness and warmth makes it a challenge to endure life as we know it. There might be more money for needs and wants but our lives are lacking HEART!

  • @altavosloo9415
    @altavosloo9415 5 หลายเดือนก่อน

    Ek identifiseer gemaklik met hierdie plat-op-die-aarde "Afrikaanse Christen- mense" - self in die 1950's grootgeword in 'n wit Namakwalandse kleinboerhuis met 'n sterk band met die see. Diep dankbaarheid vir oorvloedige genade, wat blom in hierdie nederige kultuur-adel.

  • @seankelly819
    @seankelly819 2 ปีที่แล้ว

    Wow what great stories

  • @seavale11
    @seavale11 3 หลายเดือนก่อน

    ANTIE EK STEM ONS HET RESPEK GEHAD. KON NIE IEMAND OP NAAM NOEm nie aia en outa en ons lief gewees... nou ???