RITME Digitaal | Jesus is die BROOD en die LIG

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ม.ค. 2025

ความคิดเห็น • 16

  • @salomievanderwesthuizen7392
    @salomievanderwesthuizen7392 13 วันที่ผ่านมา

    Amen
    Dankie Jesus dat ek U kan volg in liefde
    My beste te doen
    Dankie U is my Vader

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 13 วันที่ผ่านมา

    Amen 🙏 🙌 Wees elke dag vol blydskap in ons Vader.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 13 วันที่ผ่านมา

    Dankie Jesus vir U brood en die lig van die wereld sonder U is ons verlore Meester ek loof en prys U Grote Naam alleen amen 🙏 ABBA Vader.dankie Johan vir jou boodskap vandag, Geseende Kersfees vir julle by Ritma en E Kerk God seen jul span Amen 🙏

  • @lisahorn3371
    @lisahorn3371 13 วันที่ผ่านมา

    Báie dankie vir als wat jul vir ons beteken,ons waardeer jul platvorm opreg Geseënde Kersfees❤❤

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut1966 13 วันที่ผ่านมา

    Dankie aan elkeen by Ritme vir die brood nodige boodskap wat julle weekliks bring.

  • @babsgrobler312
    @babsgrobler312 13 วันที่ผ่านมา

    Geseënde Kersfees aan almal by Ekerk en Ritme. Baie dankie vir al die insperende boodskappe deur die haar.

  • @gugivisser697
    @gugivisser697 13 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie vir die boodskap. Geseënde Kersfees vir jou en jou geliefdes. Mooi loop die vakansie🌿

  • @willene58
    @willene58 12 วันที่ผ่านมา

    Bitter soet ...en so goed..Baie dankie Ds Johan..Jou rustige celebration was inspirerend en so gevul met wyshede. So bevoorreg om jou as ,mens in SA te he wat net uitstraal en gee met soveel ondervinding, en historiese bybelse insig. Ook die aanhaling van my geliefde Piper se woorde...ja... laat jou neerbuig en kalm word..Ek hoop jy het n geseende kersfees ,n geestelike celebration... met jou dierbares.

  • @dianedempsey4494
    @dianedempsey4494 13 วันที่ผ่านมา

    Geseende Kersfees liefste Johan en Stefan.

  • @KarenBuitendach
    @KarenBuitendach 13 วันที่ผ่านมา

    Geseende kersfees ook vir jou en Stephan Johan mag julle ook n wonderlike geseende kersfees saam met julle gesinne geniet.

  • @Caroline-s7p8p
    @Caroline-s7p8p 13 วันที่ผ่านมา

    Ds Johan ek wens ek kon met jou praat. ʼn Familielid sê ek gaan hel toe want Jesus is nie gebore op 25 Des in somer nie. Dis ʼn heidense vakansiedag, hulle dien afgode. Hy het dit nou van ʼn pastoor gehoor , hy is nou 60 jr oud. My pa het my geleer dat ons as gelowiges weet dit alles maar ons vier dit op ʼn Christelike wyse. Ons sê daagliks dankie U is gebore, U is gekruisig, U het opgestaan. Dit gaan allet net om Christus. Hy sê ook die kruis is ʼn gruwel en daar moenie kerke wees nie. Sy liggaam is die tempel. Ek mag nie praat v Kersfees nie. Ek mag nie Kersfees vier nie!!!.

    • @salomievanderwesthuizen7392
      @salomievanderwesthuizen7392 13 วันที่ผ่านมา

      My mens een ding seker maak nie saak wat mense sê
      Jesus is gebôre deur maagd Maria
      Jesus word gekruisig
      Jesus sterf
      Jesus staan op
      Jesus gun ons ewige lewe
      Wat is belanrik
      Jesus het dit gedien
      Die datums gaan jou nie in die hemel bring
      Die feit dat jy Jesus dien en Sy woord vekondig en volhard
      Dit gaan jou hemel toe vat
      Sorg jy lees jou bybel daar is nie datums nie
      Glo in God

    • @salomievanderwesthuizen7392
      @salomievanderwesthuizen7392 13 วันที่ผ่านมา

      Dit is juis kinders van die Here wat die wat wil glo in God laat twyfel en nie meer belanfstel
      As al die gelowe Jesus se Geboorte, sê op standing, sê pasta fees ens. Moet vier Hoeveel vakansie dae gaan daar moet wees
      Die werêld het een heid nodig nie Ek is reg jy verkeerd
      Die God lees die Bybel
      Hou aan en hou moed
      Die Heilige Gees sal jou leer
      Moenie mens gefokus wees nie

  • @ronelhavinga8144
    @ronelhavinga8144 13 วันที่ผ่านมา

    Geseënde Kersfees aan almal by Ekerk.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 13 วันที่ผ่านมา

    Geseende Kersfees aan almal by Ekerk en Ritme

  • @isabelreynders6573
    @isabelreynders6573 13 วันที่ผ่านมา

    Geseënde Kersfees aan almal by eKerk en Ritme
    Wees veilig