Week 49: Donderdag - Daniël 1-2; Openbaring 6

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.พ. 2025
  • 'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard
    Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees.
    Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel.
    RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM
    Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig.
    'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel op ons DAAGLIKSE POTGOOI op die onderstaande platforms:
    bybelleesprogr...
    Apple Podcasts - podcasts.apple...
    Spotify - open.spotify.c...
    TH-cam - • 'N OOMBLIK IN DIE WOORD
    Kry jou Bybellees program (raymondlombard...) by raymondlombard.com (www.raymondlom...) en volg saam...

ความคิดเห็น • 4

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c หลายเดือนก่อน +2

    Naand❤ dankie Here Vir nog n dag en dat ons op U kan vertrou Amen geseende aand vir jou en gesin en almalsaam❤

  • @esthersnyman1238
    @esthersnyman1238 หลายเดือนก่อน +3

    😊dankie

  • @conniedevos7900
    @conniedevos7900 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie

  • @isabelvandeventer1600
    @isabelvandeventer1600 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie