I have struck gold!!! Liewe donner ek download basies al jou vids nou tydens my skedule 4 load shedding! Incredible attention to detail and I can aee you clearly have a connoisseur's touch. I was on a "Kom ons Braai" episode recently and let me tell you, had I followed some of your recipes I would have been a very popular dude! Keep up the great work, jou channel gaan nog baie mense se oë oopmaak 👍
@@WolkbergArtisans2019 nek en ribvlees? Man wat ziet dat vlees er prachtig ‘wild’ uut, heel puur, ik gebruik van het weekend ree vlees (roebuck) nek en rib, en dan dit recept, Lets see👌🏼👌🏼💪🏼🤤👍🏼
Daai handjie wat pappa se broodjie vat 🥰
Dankie vir die een Rudolph. Ek gaan hom sommer vandag probeer. Dit is so mooi as Hunter by pappa n broodjie vat.......Kosbaar.
👌🙏👍Baie dankie Eben! Baie kosbare oomblik
Mensdom dit lyk lekker!
I have struck gold!!! Liewe donner ek download basies al jou vids nou tydens my skedule 4 load shedding! Incredible attention to detail and I can aee you clearly have a connoisseur's touch. I was on a "Kom ons Braai" episode recently and let me tell you, had I followed some of your recipes I would have been a very popular dude! Keep up the great work, jou channel gaan nog baie mense se oë oopmaak 👍
Baie, baie dankie Alex!! Baie dankie dat jy hulle almal kyk!
Kyk hier van Engeland af. Geniet julle videos geweldig. Hou veral van die sekondêre agtergrond tonele, geluide en musiek. Hou só aan!
Dat ziet er fantastisch uut 👌🏼 respect🙏🏻👌🏼
Wow really amazing 👍👍
excellent
I love your potjie videos and recipes, but this one looks the best! Going try it next time i dust the potjie pot out. Keep up the great videos guys!
Boetie eet lekker 😆
Jissie………Lyk baie lekker…..👍🏻
Lyk heerlik gee bietjie resep asb
Baie dankie Nico! Soek jy die resep van die potbrood?
@@WolkbergArtisans2019 jip asb.
👌Sal hom binnekort opsit.
Dankie
Broer, jy weet hoe. Ek geniet julle videos terdee. My Mond water altyd.
Groete vanaf Stilfontein.
Dit lyk amazing! Watse deel van die skaap het jy gebruik?
Hi Eddie. Ek het ‘n heel lam’s ribbetjie gevat en opgesny, bene en al. Baie lekker!
@@WolkbergArtisans2019 dit lyk amazing!
@@WolkbergArtisans2019 nek en ribvlees? Man wat ziet dat vlees er prachtig ‘wild’ uut, heel puur, ik gebruik van het weekend ree vlees (roebuck) nek en rib, en dan dit recept, Lets see👌🏼👌🏼💪🏼🤤👍🏼
Ek weet wat eet ons vanaand
Dit lyk heerlik!
South Africans 😊
Definitely! 👍🏻
Is this lamb or goat meat?
Hi! This recipe is made with Lamb(sheep) ,but with also work great with goat.