Uhm... 😄 Ek twyfel. Eks nou te oud vir dai stress. My familie lewe is engels en het 5 jaar in Engeland gebly. Maar ek hoop ten minste ek is verstaanbaar
Het jy al TH-cam videos gemaak? Weet jy hoeveel guts dit vat? Jy het duidelik baie seer gekry êrens. Net seer mense maak ander seer. Of in die geval, los shitty kommentaar op n TH-camr se kanaal. Is dit maar in jou geaardheid om ander te beledig? Voel jy goed oor jouself as jy ander afkraak? Ek dink nie so nie.
Def skuldig dankie vir jou storie
Ek dink ook so. Baie dankie vir die boodskap. Waardeur 🙏
Ek hoop jou Afrikaans verbeter met die tyd.
Uhm... 😄
Ek twyfel. Eks nou te oud vir dai stress.
My familie lewe is engels en het 5 jaar in Engeland gebly.
Maar ek hoop ten minste ek is verstaanbaar
Wie is jy om te oordeel
Maritha viljoen??? Mens is nii so lelik nie sies
Verveel my
Skuldig
Definitief
Oulik
Boring
Hou op vind jou boring
@@lornadurandt6299 thx vir die comment. Waardeur 🙂