Goeie more. Baie dankie vir die ware en kragtige boodskap. Hallelujah. Prys die Here. Baie dankie Here God. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌
Goeie more Morne Baie dankie vir die kragtige boodskap. Ek is lankaal klaar met Aardse besittings alle eer aan God 🙌in my lewe besef ek nou 70 God is al waarin ek kan en moet vertrou 🙌in Jesus naam Amen 🙏 🙌 👏❤✨ Wens jou en Geliefdes graag n Voorspoedige Nuwejaar en dag verder Jesus Liefde Amen 🙏 🙌🙌🙏✝️
AMEN AMEN AMEN ❤❤❤❤❤❤❤
Goeie more. Baie dankie vir die ware en kragtige boodskap. Hallelujah. Prys die Here. Baie dankie Here God. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌
Amen 🙌🙌
Amen 🙏🙏❤
Amen 🙏 dankie Jesus 🙏 🙌
Amen 🙏 ❤
Amen
Goeie more Morne Baie dankie vir die kragtige boodskap. Ek is lankaal klaar met Aardse besittings alle eer aan God 🙌in my lewe besef ek nou 70 God is al waarin ek kan en moet vertrou 🙌in Jesus naam Amen 🙏 🙌 👏❤✨ Wens jou en Geliefdes graag n Voorspoedige Nuwejaar en dag verder Jesus Liefde Amen 🙏 🙌🙌🙏✝️
More, ek wil die jaar met my hele siel op die Here vertrou. Want Here ek is baie lief vir U my Here met my hele hart. Amen in Jesus se naam❤❤
AMEN dankie vir die boodskap ek sit my vertroue in die Here hy sal my Gees Leiding gee die Here Seen mooi bly
Amen Thank you Lord for all your goodness and mercy everyday for us ❤❤🙏
Dankie Here dat ek op U Kan vertrou en dat ek U Kan Glo Amen
Dankie Vader Amen 🙏🙏
Jahweh. Vandag wil opnuut my vasmaak aan U. U is my krag en my sterkte. HALLELUJAH
God I need your help I choose u first God I facing a battle I need to start work.