15 September 2024 met Clemens Mans

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 11

  • @martieschutte7684
    @martieschutte7684 4 วันที่ผ่านมา +5

    Dankie pastoor God is Groot ...Nathan sal terug kom na sy familie ek het 10 Sept 2024 op sy verjaarsdag by st skool gaan ❤ eers wou ni dat ek hom sien ek het gewag tot hy klaar eskryf het ...hy my sien van sy mamma se verjaarsdag 22 maart 2024 st mamma is oorlede 2918 en alles is toe gesmeer drur polisir en prokureurs.. hy het my gedruk en gesè ek mis ouma baie toe bel ek my ma dat hy met haar praat.. Amen Amen Amen❤❤❤🎉

  • @annethjansen
    @annethjansen 4 วันที่ผ่านมา +1

    Dankie Jesus dat U elke keer Pastor gebruik dankie vir die heilige gees alle seeninge meer en meer op u lewe dankie dat Jesus u wonderbarlik gebruik in die woord.🙏🙌💯

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z 5 วันที่ผ่านมา +1

    Môre Pastoor Clemens, Stephanie en Kruiskyk familie. Weereens n geseende gesalfde boodskap wat vir ons wag .Dankie ABBA Vader Prys Die Here Amen! 🙏🙏 vanuit n bewolkte Witbank.

  • @joanswarts2493
    @joanswarts2493 4 วันที่ผ่านมา +1

    Dankie Pastor Mans. God lbless and keep

  • @IRENEBarthest
    @IRENEBarthest 4 วันที่ผ่านมา

    Amen🙌

  • @salomievanderwesthuizen7392
    @salomievanderwesthuizen7392 4 วันที่ผ่านมา

    Heerlik
    Diens Geniet
    Lekker my hartkamers skoon gemaak
    God is getrou

  • @adinaventer6603
    @adinaventer6603 4 วันที่ผ่านมา

    More Pastoor en familie, wonderlik om in die teenwoordigheid van ons Vader te wees. Amen 🙏🙌🙏♥️

  • @adinaventer6603
    @adinaventer6603 4 วันที่ผ่านมา

    Fully alive in Your Spirit.Make me truly alive Lord. Amen🙏🙌🙏❤️

  • @edmunddereuck461
    @edmunddereuck461 4 วันที่ผ่านมา +1

    Dit is sy teenwoordigheid

  • @JeanIsaacs-c2m
    @JeanIsaacs-c2m 3 วันที่ผ่านมา

    Sééninge op die man vanHere.