Kostelike onnosele besluit om alle snoepies nou te wil sluit....een arme drommel kan nie n Ferrari bekostig nie so nou word Ferrari,s verbied? Lagwekkend!
Waar is die meter lesings van die munisipaliteite en Eskom sn vergelyk net die syfers dus so maklik hoekom n onafha like ouditeur kry wat miljoene gebetaal moet word
Dit gaan goed in die parlemunt, die munts doen goed ne! 😮😮😮😮😮😮😮😮
Waar is Gert.....is hy ok?
Kostelike onnosele besluit om alle snoepies nou te wil sluit....een arme drommel kan nie n Ferrari bekostig nie so nou word Ferrari,s verbied? Lagwekkend!
Waar is die meter lesings van die munisipaliteite en Eskom sn vergelyk net die syfers dus so maklik hoekom n onafha like ouditeur kry wat miljoene gebetaal moet word
Totale swak korrupte bestuur met finansies😂😂