So jy sê jy mag grond steel as eienaar nie wil verkoop. oordeelkundigheid wag op jou stoep,gebrek om jou hoek ,jy soek skoor, jy verdien die gevolge van wie jy onderwerp.Rampe sal jou huis tref.Lees maar wat skelms oorkom.Daar is meer as net woorde ,woorde is wel ʼn skerp swaard,maar jy soek nog meer.Amen
Jy weet jou naam is die Groot Verloorder sin? Gaan lees weer die Bybel. Weet nie of iemand wat hulself na so 'n ding vernoem, enigsins na gleuister moet word nie.
En niks word genoem van die ander voorval amper dieselfde tyd by Fanie Theron Laer Skool nadat 'n pa sy kind afgelaai het by skool in sy motor paar tree van skool doodgeskiet is vanoggend nie...nee want net sekere goed word mos genoem.

Ja swapo vat die witmense se eiendom en vrek van die honger
Jy weet jou naam is die Groot Verloorder sin? Gaan lees weer die Bybel. Weet nie of iemand wat hulself na so 'n ding vernoem, enigsins na gleuister moet word nie.
Alle Simpatie aan Vrou & Families van Oorledenes
Skool is al jare nie meer veilig …😮
Zimbabwe hier kom ons.... Grond gesteel en nou kyk waar sit hulle....
Cyril ramapoes. Hoe vat jy iemand se grond
Was genoem Sport sal wees oor netbal, tennis & rugby en SLEGS kort inset oor rugby?????🤔🤔🤔
En niks word genoem van die ander voorval amper dieselfde tyd by Fanie Theron Laer Skool nadat 'n pa sy kind afgelaai het by skool in sy motor paar tree van skool doodgeskiet is vanoggend nie...nee want net sekere goed word mos genoem.
Ek woon on Kraaifontein,in apartheid jare kon jy in die nag deur bosse loop,nou is jou lewe niks werd nie,sal lekker wees om in orania te woon.
Hoekom gaan jy nie dus nog steeds SA