Rotas The Rapper - TRUST (Official Video)
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 24 พ.ย. 2024
- Directed by Nequin Petro and Rodney Goliath
Shot by Quin's Eye
Song writer: Rotas
Actors: Sebastiaan Scheepers, Nirel Sithole and Graeme Watson
Lyrics (EXPLICIT)
Vir wie kan ek trust
Hoe trust jy deesdae as'it jou naaste is wat jou knak
TRUST
Is 'n woord wat ons almal deesdae vat net vir granted
Het jou naaste lief soos jouself
Maar is'an jou naaste wat jou seermaak
En elke keer as ek my hand uitstiek vir jou vir help
Is jy die een wat elke keer daarop kom trap
Soe
Ek trust niemand
Behalwe vir God
Ek trust niemand
Belhalwe gebed
Ek trust niemand
Ek trust niemand
Het jou naaste lief soos jouself
Maar is'an jou naaste wat jou seermaak
En elke keer as ek my hand uitstiek vir jou vir help
Is jy die een wat elke keer daarop kom trap
Soe ek trust
Niemand behalwe vir God
Hys die wat my gehelp het toe ek staan op my kop
Hys die een wat my gehelp toe alles beginne flop
Hys my harmonie, hy het my hartseer laat stop (uh)
Ek trust nie mens nie
Ek gee nie 'n hel om oor julle wat pretend nie
Want ek is happy
En ekt nie mense in my lewe nodig wat my wil sê oor wat ek in die lewe mag bereik nie
Want ek reik vir die sterre ek is hoër as als
En ek trust niemand want deesdae is almal net vals
En ek koepie gesig nie ek sê 'n ding soos dit is
En as dit is soos dit is sal ek dit sê binnen jou gesig (whoooo)
Jy dink ek wietie
Ek maak maar net asof ek nie weet nie want ekke wiet
Als kom by my ore uit
En as ons nie mekaar gaan help vorentoe te gaan in die life nie dink ek dis beter dat ons paaie nou skei
Vir wie kan ek trust
Hoe trust jy deesdae as'it jou naaste is wat jou knak
TRUST
Is 'n woord wat ons almal deesdae vat net vir granted
Het jou naaste lief soos jouself
Maar is'an jou naaste wat jou seermaak
En elke keer as ek my hand uitstiek vir jou vir help
Is jy die een wat elke keer daarop kom trap
Ek trust niemand
Behalwe vir God
Ek trust niemand
Belhalwe gebed
Ek trust niemand
Ek trust niemand
Het jou naaste lief soos jouself
Maar is'an jou naaste wat jou seermaak
En elke keer as ek my hand uitstiek vir jou vir help
Niemand behalwe myself (uh)
En ek mind nie om 'n ander broe te help nie
Maar dis dieselle mense wat my uitgelag het en gat gemaak het wat nou wil hê dat ek hulle moet hand gee (DAMN)
Is snaaks hie die lewe nou draai
Is snaaks hoe die lewe nou swaai
Kom kwaai
En nou wat ek myself distant en wegbly van die hate is dit hulle wat my wil fight god damn (haai same)
Ek het die Here aan my sy
Ek het die Here langs aan my
Ek is hie om te bly (uh)
Ek het jong laaities wat opkyk na my (uh)
Naai ROTAS het LYN
Naai ROTAS jy SKYN
Mense vat jou goedheid vir 'n gat en gooi dit binnen die drom
Jy was binnen my frame ek moes jou maar net uit gaan crop
Ek vertrou nie meer op mense nie
Ek het alles dai gaan invest in my God
CHORUS
Het jou naaste lief soos jouself
Maar is'an jou naaste wat jou seermaak
En elke keer as ek my hand uitstiek vir jou vir help
Is jy die een wat elke keer daarop kom trap
Soe ek trust
Ekke trust niemand
Want deesdae maak almal staat op iemand
En as dai iemand nie kan deliver
En daai iemand stel teleur dan wil jy een en elkeen rondom jou blameer
Get a grip
Society is vol fake trust
Brother jy sal moet uitstaan en wys raak
Hoe te hel noem jy hom jou bra maar jys die een wat vir hom gedreig saam het met 'n fake gun
Wie wil inpas as jy kan uitstaan
Wees net patient alles vat tyd bra
Wees versigtig in wie jy trust
Is okay laat hulle jou uitmaak
Eksie perfek maar jy kan vir my trust
Hou vas jou bybel satan moet wyd staan
Glo in jouself jy is die greatest
Ek is te vinnig laat ekke gou breaks trap
Hou jou kop binnen die lug
Trust gebed met jou hele hart
Glo in God met jou hele verstand
Hys al een wat jou kan help
Hoe meer mense jy in jou lewe toelaat hoe groter is die kans dat hulle jou vir 'n gat gaan vat
(KRAGTIGE WOORDE)
Vir wie kan ek trust
Hoe trust jy deesdae as'it jou naaste is wat jou knak
TRUST
Is 'n woord wat ons almal deesdae vat net vir granted
Het jou naaste lief soos jouself
Maar is'an jou naaste wat jou seermaak
(HAAT MY NOU GETUIG MY LATER)
En elke keer as ek my hand uitstiek vir jou vir help
Is jy die een wat elke keer daarop kom trap
Soe
Ek trust niemand
Behalwe vir God
Ek trust niemand
Belhalwe gebed
Ek trust niemand
Ek trust niemand
Het jou naaste lief soos jouself
Maar is'an jou naaste wat jou seermaak
En elke keer as ek my hand uitstiek vir jou vir help
Is jy die een wat elke keer daarop kom trap
Soe ek trust
Rotas God het grood dinge instoor vir jou. I loved you from the first time on "Maak my Famous". Van jy is waarheid.❤
Dankie🙌🙏 Share maar die link as jy kan
.soms is daar nie meer. n mens op wie ons kan sat maak maar dan kom God en dan help God jou in. die tyd van noot
Rottas god sal by jou wees vi al jou jare en hy ht di reg om met jou te mors maar hy sali want jy is n ware gods kind
Sit jou vetroue in die Here, Hy sal jou nooit dissapoint nie🔥💯
Amen❤️🙏
Rotas inbox me on Facebook Austinveldman
100k in 'n wiek is die goal!
Come on guys share die video 🔥🔥🔥💯
Check my nuwe musiek uit asseblief. th-cam.com/play/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg.html
This is a win for Afrikaans music💯🔥🔥
Ik hou van Afrikaanse music.
Can understand a big part of it. Sounds just like dutch lol
The way you developed as an artist is amazing to watch. This song is done beautifully 🔥🔥🔥🔥🔥
Thanks sir🙏❤️
Hallo rotas from Namibia 🇳🇦 😊 💕
Wow Rotas....what a great song ✌
Thanks
Is waar my bru jy kan niemand trust ni🙏God only
Amen
My bru i pray that God will bring your music to all radio station in SA IN JESUS NAME
AMEN
Rotas jhy sing dii regte goodters🎉
Jy sê dai ding
I'll always say remain humble and the will of the Lord for you will come to pass.... Been watching you since Maak Famous... Jy is on fire 🔥.
❤️🙏
Isja rotas you have it.keep it up !!!!!!!✊✊
Dankie🙌🙏 Share maar die link as jy kan
Soms is daar nie n mens op wie ons kan sat maak en dan help God jou in die tyd van noot
God is die way
Rotas jy skyn🙌
Dankie daar
Ma die eene is my personal favorite. Seeker ma om dat did die warheid is en ek het dit self erfaar. Danki Rotas vi die een boet
Rotas my favourite rapper of all time❤🙌🏼✨
Wat wil jy niii weet nii
Ek waardeer die support
Rotas Se my wa kanh ek jou jou name kleure Koop 💙my liefii
Check op my facebook
Woorde is deep bru...likes die hard trap beat❤🤘🔥😅👑
Thanks champ🙏🙌
Wow! 👏🏾💯🔥🔥🔥🔥🔥
Had to
May all your dreams come true bro, keep working hard, respect. 💪
Thanks sir.❤️🙌
Like, give respect to recieve respect! Well done rotas
Thanks
Trust my TIZIO ,GOD SE KIND AMEN LOVE YOU B.B
Getyg bro truest my
Truth bruq things take time keep ur bubble small and be attentive 🙏much respect God is with you and look over u mb🙌all the best
Amen to that bro❤️🙌 All of the best🙏
Rotas het Lyn you can say that again & once more🔥🔥🔥 the growth omg I love to see it🤗
❤❤❤❤
Ek ken al jou musiek en ek en my pa hou van jou musiek,rotas ,❤️👍👍👍
Dankie julle
Love jou Rotas ... 🇳🇦🇳🇦
Much love
Rotas jys die yster se yster. Jy is besig om die game te change boeta. Hou aan met die goeie stryd. Ek love jou realness. Gee die mense iets om aan te dink. Ek love jou.
dankie ek sal
Die music video is die beste rotas...nea jyy is dai bro ...ek moet jyt lyn
Thanks🙌❤️🙏
Awee Rotas diep song , te kwai n video is on point SALUTAS
Check my nuwe musiek uit asseblief. th-cam.com/play/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg.html
This is hard bro rotas keep up💯💯💯
Thanks
Check my nuwe musiek uit asseblief. th-cam.com/play/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg.html
🙏👏my favorite 😘
Helo
Di song is vol vlam 🔥🔥🔥
Aani brand Rottas🙌🙌🙌🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥ek relate na wat jy sê bru...ek het dai lyrics nodig gehad🙏
Thanks bro
Love die tracksuit 😍😍😍
Dankie❤️🙌🙏
Fire🥂🔥🔥🔥🔥
🔥🔥🔥🔥 Meneer.
Real deep music. You going places Rotas. Keep it up bro
Thanks. Will do❤️🙏
Mybru!!!!
❤️🙏
Ja di een is da💯🔥💯🔥
TRUST NIEMAND
yasissss😭💥💥💥lit👻
True stuff bro video is lit💥and the beat is moering it yt🔥🔥
Check my nuwe musiek uit asseblief. th-cam.com/play/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg.html
Awe salut rotas jyt my oortuig da s niemand wt eke kn trust nii 👊🏼👊🏼
Behalwe God
Naai numbe is in neef💪🤙🤘
Thanks
Die man se gains💪
🙏🙏🙏🙌❤️
Congrats bra!!! Nai kwaai
Dankie🙏🙌❤️
Fire🔥🔥🔥🔥
Rodney!!!! Mooi man!!!! Loving the location of the video as well... Keep it up and keep pushing!!!
Will do
Ilove you rotas
I love you too
Love the song love the video🔥💯
Waarde woorde my engelkind. Patricia
❤️
Keep it up bro👊
God bless🙏
Will do
Big fan off u bro ###
ek appreciate dit
Love this song👍💯😌❤
Thanks
X trusts die vir god hys aleen wat x m vertroue op sit🙏
AMEN
Perfect birthday surprise🔥
❤️👌
Dis 'n lekker numbertjie die.
♥️🎶🎵🔥
#HoshJa!
Dankie
mooi mooi
x hou vn die song x hou vn daai song vn dankie vr dii pyn daai is my beste song
Rotas you are the beste
Thanks
Ek love die woorde😇❤👍rotas
Thanks
Haters gotta hate , best rapper rotas🔥💯🥵🥰♥️
Thanks❤️🙌🙏
Joh die song like x regte en dit is Baie motivated ♥️
Dankie
The best
Altyd
yassis 😭🔥 .
Dope vid 🔥🔥
Dankie🙌🙏 Share maar die link as jy kan
Baie gevaarlik.awe salute rotas💯
Thanks
Role model ❤️🔥👑
Awe
Die song trap diep!!!!
💙💜
Presies hoe ek voel. Goeie werk Rotas
Baie dankie❤️🙏
Dammm🥵🥵🔥🔥🔥
Yaahs
Gevaarlik mybru regtig🔥🔥🔥🔥
Yesssss👌🏻
Check my nuwe musiek uit asseblief. th-cam.com/play/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg.html
love this song❤️jy spoeg net waarheid❤
Thanks
Wow , amazing 👏💞❤ Ek is so trots op jou.
Dankie ek waardeer
Naai bro nice keep it up
Will do
🔥🔥🔥 Lit 💯💯💯
Dankie
Dis amazing 💖💥💥
Thanks🙏🙌❤️
rotas the rapper ani brand
Thanks
Spread love
Altyd
You gonna be a big thing!!🤞
Kom ons bly GLO🙏🙌❤️
Klaas brother 🔥 salute rotas, jy is Klaas
Dankie broer🙌❤️🙏
X gran ju bru❤👊
Thanks
Rotas keep it up
thanks will do
Slaps hard and deep
Check my nuwe musiek uit asseblief. th-cam.com/play/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg.html
rotas😍😍my gunsteling rapper❤
Hello
fire bru.
fire!
Check my nuwe musiek uit asseblief. th-cam.com/play/PLqiR2eo0sstJDyO-xHHNrc0VKUx4JiLxg.html
The dance moves ayyy🔥love the merch!
Aye
X vat bro
Rotas jy gaan ve ko❤️
Thanks
Hits hard 🔥🔥.
❤️🙏
Rotas jys n yster🔥🔥🔥
Thanks
Yster❤️🙆
Dope
Thanks
BOOSEN30🔥🔥
Yaaahsss
FIRE BRO🔥🔥
Thanks
Hiers hy nou🔥🔥🔥😭😭
❤️👌
Awe
Awe
🔥❤️
Check my nuwe mixtaps uit
😍😍😍🙏🙏🙏
♥️ pure talent...🙏danki vi di song♥️
❤️❤️❤️
💯💯💯💯💯