Wêreldwys | Trump gaan Washington DC op sy kop keer | Ep. 32

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 ก.พ. 2025

ความคิดเห็น • 33

  • @jamesmoulder5579
    @jamesmoulder5579 10 วันที่ผ่านมา +2

    Lekker om werklike nuus te luister...baie dankie.

  • @DoreenVisser-z6n
    @DoreenVisser-z6n 12 วันที่ผ่านมา +6

    Daar's hy! Uiteindelik het ek n program gekry oor werêld gebeure, wat my pas. Baie dankie.

  • @tersiamarais5191
    @tersiamarais5191 12 วันที่ผ่านมา +2

    Uitstekend baie dankie Jaco

  • @willene58
    @willene58 14 วันที่ผ่านมา +13

    Uitstekend dankie

  • @ericserfontein5271
    @ericserfontein5271 10 วันที่ผ่านมา +1

    Jy ken jou vakgebied. Dankie en doen so voort.

  • @mariondeason1032
    @mariondeason1032 13 วันที่ผ่านมา +10

    Mag president Trump VSA tot groot sukses lei.👌

  • @eikesnr.coetzee2093
    @eikesnr.coetzee2093 13 วันที่ผ่านมา +4

    Baie dankie,groete uit ou Suidwes

  • @zachrysjoubert5408
    @zachrysjoubert5408 12 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie Jaco baie deeglik en in my taal. Doen so voort!

  • @SarieDuToit-m7s
    @SarieDuToit-m7s 13 วันที่ผ่านมา +2

    Baie dankie Jaco. Ek sien uit na die volgende episode.

  • @mercedeskadish1930
    @mercedeskadish1930 13 วันที่ผ่านมา +3

    Brilliant thank you
    Trump must undo all the strange things thats suddenly became the normal
    Its going to be a challenge for sure🤷🏻‍♀️
    Core values must be realigned
    We need a Trump in SA 🤷🏻‍♀️

  • @ASKARIwest
    @ASKARIwest 13 วันที่ผ่านมา +2

    Dankie Jaco. Ek sien uit na volgende week se program

  • @danieboshoff235
    @danieboshoff235 13 วันที่ผ่านมา +3

    Bake Dankie Jaco luister graag na jou

  • @AlbertSmook-tu9cu
    @AlbertSmook-tu9cu 13 วันที่ผ่านมา +2

    Altyd n baie goeie program

  • @Elbethpretorius
    @Elbethpretorius 13 วันที่ผ่านมา +2

    insigewend dankie

  • @gailcullinan
    @gailcullinan 13 วันที่ผ่านมา +2

    And that is an understatement

  • @KobusSwart1260
    @KobusSwart1260 13 วันที่ผ่านมา +3

    Die hele werêld is nou op ń kruispad en die inwoners moet hierdie aangeleentheid aangryp. God moet aanbid word. ❤❤

  • @cobusvanniekerk83
    @cobusvanniekerk83 13 วันที่ผ่านมา +2

    Very good ❤

  • @HugoTaljaard-ie9cj
    @HugoTaljaard-ie9cj 10 วันที่ผ่านมา +2

    Uitstekende disseksie en nugter aangebied. Inhoud uiters toeganklik. SJARMANT en onopgesmuk aangebied.

  • @annettesimpson9420
    @annettesimpson9420 13 วันที่ผ่านมา +2

    Waardeer julle kommentaar. Dankie

  • @Weiseorgelspieler
    @Weiseorgelspieler 13 วันที่ผ่านมา +3

    Baie dankie Jaco! Ek sien al uit na die volgende aanbiedigs. Net vandag het ons in Duitsland weer 'n anslag ghad. n' Onwettige ou wat van Afghanistan af gekom het, het 'n klein kind en 'n man doodgesteek in Aschaffenburg (naby Frankfurt am Main). Dit word erger en erger.

  • @ElmaPotgieter-p8v
    @ElmaPotgieter-p8v 13 วันที่ผ่านมา +2

    Wonderlik dat Wêreldwys weer aan die gang is!!

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 13 วันที่ผ่านมา +2

    Stelsel wat gebroke is......kenmerk in SA, dankie Jaco

  • @ElmaPotgieter-p8v
    @ElmaPotgieter-p8v 13 วันที่ผ่านมา +2

    Baie interessante ontleding van die Amerikaanse politiek met Trump - wat parallel loop met wêreldneigings - weg van internasionalisme en Woke... wat niks substansieels tot die ontwikkeling van 'n gesonde beskawing bydra nie...

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 13 วันที่ผ่านมา +2

    In SA is ook immigrante wat net oorstroom

  • @erikaassor
    @erikaassor 13 วันที่ผ่านมา +2

    Wat n voorreg om na jou kundige kommentaar te mag luister!!!! Baie dankie!!!!

  • @louisavermeulen4309
    @louisavermeulen4309 13 วันที่ผ่านมา +1

    Uitstekende oordra van kennis. 35:47 35:49

  • @gerhardbeukes1202
    @gerhardbeukes1202 13 วันที่ผ่านมา +3

    maroela media kan gerus meer op die tipe pod sendings konsentreer dit is regtig aan genaam om te kyk na m
    kenners se opinnies instede van om net nuus te lees hou so aan maroela media

  • @mabaker391
    @mabaker391 12 วันที่ผ่านมา

    Since the inauguration - Washington has lost the DC (District of Columbia) because Washington is now a city of America not independent of America like before

  • @MagdalenaBotha-b9o
    @MagdalenaBotha-b9o 13 วันที่ผ่านมา

    Ek onthou hoe hy teen SA was en die ongeskikte woorde wat hy SA toe gesnou het toe hy nog n jonk man was.

  • @GerhardtStrydom-t4k
    @GerhardtStrydom-t4k 11 วันที่ผ่านมา

    Ek n